Goeiemôre! En toe word ons gegroet deur die winter met 'n lekker bui reën hier in Centurion vanoggend. Ek sit nou met my koffie en luister na die druppels wat val op die stoep se dak.
' n Lekker winter maand vir almal!
Goeie môre Kampforum, geniet…
Goeie môre Kampforum, geniet die dag.
More almal
Lekke dag vir almal hou vas jou kombers lyk my gaan nog n ruk effe koud wees skink gerus n koffie hier loop hy soos stroop
Lekkerrrrrrr, al wat ek nie…
Lekkerrrrrrr, al wat ek nie van die winter hou nie, is die natuur is so dood (rustend).
Goeie môre almal. Geniet…
Goeie môre almal.
Geniet die Donderdag
Môre sê Kampforum, geniet…
Môre sê Kampforum, geniet die dag, hier is dit nog heel week bewolk (nie my vrou nie
) en laat gister het dit sag begin reen en reen so aan en af nog steeds.
Goeie môre vriende, geniet…
Goeie môre vriende, geniet die Vrydag en 'n heerlike naweek vir elkeen.
Wonder waar trek Len-hulle.
My vrou het so whats app boodskappie, 'n hele paar jaar terug al, gekry wat ons al twee nogal getref het. Dit se: "moenie kla oor oud word nie, nie almal het daai voorreg nie"
Nou, hoekom ek dit hier noem is maar omdat Len se teenspoed wat hy gehad het met die vergeet van die handrem te aktiveer, het my laat dink aan my eie vergeetagtigheid die laaste tyd. By Zelpy oord trek ek weg en die Penta bly staan, alles was gekoppel, behalwe die haak. Gelukkig geen draad af geruk nie maar, die veiligheids kabel het die handrem op getrek, en die kabel het los "gebreuk"
Ek skyf dit toe aan ouderdom en sy neukery met mens se kop.![]()
Goeie môre almal. Johann,…
Goeie môre almal.
Johann, dit kan met enige een gebeur. Dit hel al met my oo gebeur.
Lekker dag en naweek vir elkeen.
More sê Kampforum 👋🏻
Ja dit het met my ook al gebeur ![]()
Genie jou dag.
Hier vanaf ATKV Hartenbos
More hier vanaf Hartenbos ons besig met die 2de maand hier dae warm amper geen wind wat waai
Groete Neels
More sê Kampforum 👋🏻
Ja Neels, ek sien julle het sulke lekker dae.
Julle moer die dag geniet
Goeiemiddag. Gegroet hier…
Goeiemiddag. Gegroet hier vanuit die noorde. Ons kuier die naweek bietjie hier op die plaas. Gistermiddag 'n lekker sundowner gehad oo die oewer van die Limpopo net oorkant Tuli Bkok.
Goeie môre Kampforum geniet…
Goeie môre Kampforum geniet die heerlike warm dag, die koue kom weer.
Anton julle moet veilig terug ry.






Goeie môre. Wonderlike dag…
Goeie môre.
Wonderlike dag vir elkeen