En so lyk dit vir my die ergste koue is nou gebreek?
'n Geseënde Augustus vir almal en mag julle sommer lekker kamp ook. ![]()
Goeie middag hier van…
Goeie middag hier van Buffelspoort se kant af, ons het 9 uur gery en so net na 12 hier in geklok, regtig lekker rustig gesleep teen 90 kpu. Kan dit sien aan die diesel meter.
Hier is dit kort broek en t shirt warm.
Geniet jul Augustus maand.
Goeie more Mede Kampeerders…
Goeie more Mede Kampeerders.
Geseende dag en week vir almal.
Bly maar warm daar waar dit nog koud is, Vaalwater voel lekker vanoggend.
👋 Môre sê Kampforum
Johann, julle moet dit geniet, waar staan julle ? Daar onder by die spruit kan dit koud word as die son sak.
Geniet die Maandag.
Goeie môre mede lede, geniet…
Goeie môre mede lede, geniet die dag, week en maand. My maand het puik begin.
Wat meer soek mens?
Willem ek glo jy het nou jou…
Willem ek glo jy het nou jou antwoord van ons staanplek, lekker man, ons het ons eie privaat ablusie.
A blok het so 15 karavane C en D is leeg, B blok is dit ons en 'n Destination Journey (CEY registrasie) maar die mense is nie hier nie, hul karavaan staan alleen.
Chris waar is CEY?
Karavaan Matrasse
Ek beplan om n nuwe Matras vir my te laat maak nou soek ek hulp , ek weeg 110kg en ma weeg 92kg beide van ons het n rug wat somtyds pla
Wat dink julle van die Bambo matras
Hallo Neels, daai Bambo…
Hallo Neels, daai Bambo matrasse is wel swaarder as spons, maar baie goeie kwalitet.
Môre môre vriende! Dit…
Môre môre vriende! Dit voel darem heelwaf warmer hierdie week. Ek mis die koue
Lekker dag vir elkeen. ![]()
Goeie more Kampeerders, …
Goeie more Kampeerders,
Voories, dit is waar, dit is besig om warmer te raak, gister by ons gemeet deur die dag 27 grade en vanoggend uit die huis uit sonder n baadjie.
Geseende dag verder vir almal
Die somer is hier
More almal die koffie loop soos stroop en die weer raak al weer warmer somer jou lekke ding
Goeie môre mense, ai dit is…
Goeie môre mense, ai dit is so lekker rustig hier waar ek nou is, ek geniet elke oomblik. Julle moet ook die dag geniet.
Ek maak vandag lam skenkel potjie vir twee![]()
Die voels hier weet die weer is besig om te draai, daar is 'n vrolikheid in die gestirp en geskarrel.
Hier het gister nog 'n wa in getrek in B blok en die Destination (Strand bewoners
) kom slaap net snags in hul wa. Hulle kom donker in, en verkas weer donker.
Johann jy moet dit geniet. …
Johann jy moet dit geniet. Dink maar aan my as jy lekker daar voor jou tent sit en aan ietsie sip ![]()
Goeie more almal, die koue…
Goeie more almal, die koue byt nog so biki, maar Vrydag ry ons Magoebaskloof toe en daar is weer n heerlike gemiddeld van 30 grade.
👋 Môre sê Kampforum
Vandag is dit weer heelwat koeler hier. Die Augustus winde moet nog kom en dan in September weer so 1 of 2 koue vlae.
Vanmiddag is dit die bek mekaniek wat my gaan straf.
Geniet jou dag.
Môre môre almal Koffie vir…
Môre môre almal
Koffie vir enigiemand?





👋 Môre sê Kampforum
Ek kry steeds koud, maar glo die ergste is verby.
Voorie julle moet veilig terug ry en Johann mooi ry Buffelspoort toe en geniet dit.
Geniet jou Sondag