Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
wat is lank vooruit bespreek ??? November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Vliegkaartjies November 2026 Rona du Plessis -13 hours ago
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -15 hours ago
Frankryk Springbok rugby Geert -1 day ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -1 day ago
Finaal Springbok rugby Geert -1 day ago

watter een

Secunda
Submitted by domanah on
Forums

Hello,

Ons het eers 'n Sprite Swing gehad en dit laat gaan vir 'n boswa. Die boswa gebruik ons nou nog. Ek blaai so nou en dan deur die karavan brosjures en wonder kry mens nog karavane met 'n dubbelbed en twee enkelbeddens?

Groete,

Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Thu, 05/08/2021 - 07:25

Ek vermoed mens sal dit kry as 'n gebruikte wa. Ek glo nie mens sal 'n nuwe in daai uitleg kry nie.

Ek het 'n Fleetline XL gehad, met 'n dubbelbed voor, 2 staple bedjies links agter, en 'n eethoekie regs agter, wat in 'n 3/4 bed kon plat slaan. Na my mening die mees ideale wa vir 'n gesin met klein kinders .

Dan was daar die Sprite Sport wat amper 'n soortgelyke uitleg gehad het

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 05/08/2021 - 08:55

Quantum bou twee met bunk beddens, die Infinity en dan die Oasis.  Klik op die naam om na die web te gaan.

Infinity

.

Oasis

.

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Thu, 05/08/2021 - 13:31

Middag ????

Ek hou nie van skuilname nie.

As u vraag gaan oor die Fleetline XL, dan;

myne was 'n 1997 model, wanneer dit van die mark verdwyn het, kan ek nie sê nie.

0
Brits
Profile picture for user wessels

wessels

Thu, 05/08/2021 - 13:38

Ek het jou amper aangespreek as Dom Anah, toe bedink ek mylaugh

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus