Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel Oktober 2026 saam gesels Johann L -5 hours ago
Johann.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -6 hours ago
Kla met brood onder die arm, Oktober 2026 saam gesels Johann L -6 hours ago
Gazebo, Hoe maak ek my ou rally tent… Johann L -7 hours ago
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -18 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -18 hours ago

Dash Cam vs Caravans

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdie gesprekslyn om van die wat ek kry met julle te deel.  Dalk leer ons iets hier.

video
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 25/10/2021 - 11:21

Wegbreek kabel.

Soos ek die verduidelikking verstaan, as jy die kabel gebruik moet jy nie die ketting gebruik nie.  Dit maak vir my 100% sin.

video
0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 25/10/2021 - 11:30

Die belanrikheid van sleep spieëls.  Ja ek is ook skuldig omdat ek die kameras gebruik. (wat nognie wettig is nie)

video
0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus