Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie nuus Rona Oktober 2026 saam gesels Geert -2 minutes ago
Sterkte vir Daan (en vir jou… Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -8 hours ago
"Opgevang" Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -8 hours ago
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -9 hours ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -10 hours ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 hours ago

Dash Cam vs Caravans

Daspoort Pretoria
Submitted by Willem Brits on
Forums

Ek begin hierdie gesprekslyn om van die wat ek kry met julle te deel.  Dalk leer ons iets hier.

video
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 25/10/2021 - 11:21

Wegbreek kabel.

Soos ek die verduidelikking verstaan, as jy die kabel gebruik moet jy nie die ketting gebruik nie.  Dit maak vir my 100% sin.

video
0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Mon, 25/10/2021 - 11:30

Die belanrikheid van sleep spieëls.  Ja ek is ook skuldig omdat ek die kameras gebruik. (wat nognie wettig is nie)

video
0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus