Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekkerlees stories Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -46 minutes ago
Vervelig Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
N1 versus N12 Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -2 hours ago
Nossob se "hide" Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Neef ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
N12 Oktober 2026 saam gesels Geert -3 hours ago

Maart 2022 - Koffie Kroeg

Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits
Submitted by Willem Brits on
Forums

Nou ja dit is die begin van die 3de maand van 2022.

Geniet dié dag met jou oggend koffie (tee, sap).

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie

Arie

Fri, 01/04/2022 - 16:31

Wessel, nee ek en die jong boervroutjie het ń goeie verstandhouding, net baie goeie vriende.

Voorie, ja ń jakkals kan in twee gate woon, ons noem dit ń tweegat jakkals🤣

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus