Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dit sal net n goeie ding Zuma in die hof Segekok -8 years ago
Ek vermoed dat hy net die… Zuma in die hof Dusty -8 years ago
Ek het so 'n paar uitlatings… Zuma in die hof Voortrekker -8 years ago
Gaan belagsting Zuma in die hof Sleep nou -8 years ago
Zumpies het gedreig, los my… Zuma in die hof Johann L -8 years ago
Die wiel het gedraai vir… Zuma in die hof Noel -8 years ago

Om die Kampvuur met Noddy- Radio Wêreldwyd

Pretoria
Submitted by Noddy on

radio Wêreldwyd luister nou

Noddy RWW

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep.    Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by  www.kampforum.co.za/rww&…;  of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou"  skakel heel bo.

om die kampvuur

Centurion

Voortrekker

Sat, 20/01/2018 - 17:56

Ek gaan weer bietjie inskakel vir "Om die kampvuur" vannaand smiley

Lekker agtergrond musiek en geselsies vir die aand yes

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sat, 24/02/2018 - 19:31

Oom Voorie ek lees hier en besef hoe min ek eintlik ek weet van kamp  mense en hoe ander dinge doen, Altyd my eie ding, bogger die res, tyd vir introspeksie.

0
Centurion

Voortrekker

Fri, 30/03/2018 - 17:56

My vuurtjie brand, maar daar is 'n leemte. My instink wil nou 6 uur inskakel vir bietjie "om die kampvuur" kuier, maar dit is nog nie Saterdag nie sad wink

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 31/03/2018 - 16:56

En toe het môre aangebreek smiley

Kom luister vannaand lekker saam. Stuur 'n boodskappie aan iemand of 'n versoek d.m.v whatsapp. 

Dankie Noddy, en ek hoop jy het 'n lekker uitsending. Ek skakel in oor 'n uur.

0
Centurion

Voortrekker

Sat, 31/03/2018 - 17:54

Ek gaan ook luister. 

Lekker.  Skakel in!  Sien jou aan die ander kant van die draad. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus