![]()

Luister Saterdae om 18:00 tot 21:00 na “Om Die Kampvuur” met Noddy Naudè op Radio Wêreldwyd S. Ek gaan kampdinge, kampstories en ook maklike kamp resepte met julle deel. As julle enige stories, resepte en fotos met almal wil deel stuur vir my `n Whatsapp op “064 657 6296 “ of `n vonkpos by kampvuur@naudemail.co.za of deel dit op facebook op my Facebook groep. Onthou ons is n Internet RADIO STASIE, so luister aanlyn by www.kampforum.co.za/rww&…; of kliek die Radio Wêreldwyd "Luister Nou" skakel heel bo.
![]()
Ek like oom Noddy se musiek…
Ek like oom Noddy se musiek smaak ?
Eish oom Noddy, ek weet nie…
Eish oom Noddy, ek weet nie of oom regtig kan blok fluit speel nie, OUCH, LOL
Ongelooflike blokfluit…
Ongelooflike blokfluit talent wat Noddy het. ![]()
HAHAHA, hy het gese oom…
HAHAHA, hy het gese oom Arie se van is Mooiman, wonder of oom Noddy terg of oom Arie terg.
Nee wat Noddy bly asb weg…
Nee wat Noddy bly asb weg van die blokfluit en hou by radio omroeper wees ![]()
Dankie aan almal wat…
Dankie aan almal wat geluister het. My vrou het my blokfluit gevat en gesê sy druk dit diep en donker in, hahaha. Sal maar `n ander instrument moet kry vir volgende week.![]()
Hierts! ... dit is al amper…
Hierts! ... dit is al amper weer sulke tyd! Kom kuier lekker saam "Om die Kampvuur" saam med Noddy!
Vannaand 6 tot 9 ![]()
Ja nog net 3ure dan kuier…
Ja nog net 3ure dan kuier ons. vir 3ure kan jy vergget van al jou probleme en lekker kuier.
Lekke Noddy
Anton daai vuur soek vleis baie vleis Noddy speel puik musiek
Dankie julle. was great om…
Dankie julle. was great om saam met julle te kuier.
Ons het lekker om die…
Ons het lekker om die kampvuur gekuier. Dankie Noddy dit was weereens 'n great uitsending! ![]()
Was baie lekker, ek het…
Was baie lekker, ek het rustig gelê en luister en so net na 20:00 toe groet die "dam" tablet se battery. ![]()
Eitsa! Dit is weer…
Eitsa! Dit is weer ampertjies sulke tyd! Vir almal wie inskakel vannaand, geniet dit en sien jou .. daar! ![]()








Luister ook,
Luister ook,