
Kampforum en CCSA Suidrand hou 'n gesamentlike winter saamtrek by Aasvoëlkrans tydens die langnaweek 14 - 17 Junie!
Sondag Vadersdag Spitbraai word voorsien deur Jurgens Campworld
Wie gaan saam?
| Naam | Persone | Name | nr |
|---|---|---|---|
| Nico | 2 | Nico & Mandy | |
| Willem Brits | 3 | Willem en Surette & Wijan | 98 |
| Voortrekker | 4 | Anton, Jonika & Anton jnr en Jovan | 80 |
| Obie | 2 | Nico & Millie | 77 |
| Frieda | 2 | Frieda Cook | 88 |
| Noel | 2 | Noel & Ronel | 76 |
| Boonzaaier | 3 | Estie, Rian & WJ | 87 |
| Johan van Heerden 1 | 3 | Johan en Cora en kleinseun | 105 |
| Johan van Heerden 2 | 2 | Andre en Anna | 107 |
| Johan van Heerden 3 | 2 | Jonathan en Amanda en baba | 106 |
| Softarrow 1 | 4 | Hilda & Joe Bartizal en gesin | 93 |
| Softarrow 2 | 4 | Danie & Charmaine en gesin | 95 |
| It'LDoDat | 1 | Warren | 84 |
| Keven & Dedre | 4 | Keven & Dedre en vriende | 81 |
| Hakaf | 4 | Theo Goosen en Gesin | 78 |
| Leeu | 2 | Nico en vrou | 82 |
Ja ons kamp die komende…
Ja ons kamp die komende naweek! ![]()
Het hulle lekker hout beskikbaar daar by die krans?
Gryswater het my n moerse idea gegee
Ek gaan my drone inni nag gebruik, om laaagaan te koekaloer....hulle sal mos nie daarvan weet....
Nou wat nou gaan ons nie…
Nou wat nou gaan ons nie kamp nie. dis so stil hier ek is bekomered ek moet al daai kos van Jurgens self eet en soos julle weet is is ek dik van al die eet.
Ons is hard besig met…
Ons is hard besig met voorbereiding - het vanoggend 'n lysie gemaak van eet- en drinkgoed wat gekoop en saamgevat moet word. ![]()
Bly iemand lees darem hier…
Bly iemand lees darem hier. Ek het ook lysie wat gepak moet word maar moet nog water stelsel toets, 2 stukkies beadings opsit en pale maak vir my nuwe tente. nog bracket op yskas sit om sterker vas te maak en wil ook graag nog bedrading agter op hak klaar maak maar vermoed dit gaan nie voor naweek gebeur nie.
Plenty time...
What’s the problem? You still have 226 800 + a bit seconds left....
Plenty time...
Ek lees hier, maar wil nie…
Ek lees hier, maar wil nie saam praat nie, my hart is by die saamtrek, maar, soos julle weet, ek is mos dan op pad Pretoriuskop toe😂
Johann, ek voel ook so. My…
Johann, ek voel ook so. My seun doop sy kind Sondag. Sal maar sien wat ek kan doen die res van die langnaweek.
Lyk my ons moet volgens YR…
Lyk my ons moet volgens YR genoeg "Old Brown" saam vat ?
Ek sien hier kom n' ding...
Ek't gaan inloer by Tante Google gister laat sy my wys hoe lyk die pad enni ingang.....
Ek sien so hele paar "VAKANSIE OORD TE-KOOP" Borde so by die twee skuins muure by die ingang......
Now given that I pitched up at Mabaleliklieg with my booking confirmation, copy of the EFY and proof of payment, in my hand only to be told I haven't paid (and that's why Mabalingwe became Mabaleliklieg)......... With my fantastic luck I'll pitch up and the place will have just been sold.......
Dit sal 'n gemors afgee…
Dit sal 'n gemors afgee. Dankie, ek moet ook onthou om "proof of payment" saam te vat die naweek. Ek raak nou baie lus vir die kamp en sien uit na die naweek.
Warren, that for sale signs…
Warren, that for sale signs is old. The photo was taken in 2010. That was before the new owners bought the place
Dankie Dusty.....
WHEW! That's a relief.....
Still going to bring a copy of the booking confirmation / POP / EFT / ID / Ddrivers licence and a 12 gauge short barrel....
Just incase....
Lyk my ons sal Vrydagoggend…
Lyk my ons sal Vrydagoggend so teen 8am in die pad val
om lekker vroeg op kantoor te wees ...
Pasop net dat karre nie oor…
Pasop net dat karre nie oor jou ry as jy in die pad val nie. Ek hoor net kampers met Jurgens karavane gaan van die spit se vleis eet?







Baie stil en ek dog ons kamp…
Baie stil en ek dog ons kamp die naweek. My staanplek betaal vandag