Challenger waentjie en Howlingmoon tent R59 000

- Read more about Challenger waentjie en Howlingmoon tent R59 000
- Log in or register to post comments
- 45 views

Ek begin hierdie gespreklyn om raad te bespreek oor aankoop en verkoop van tweedehandse voertuie te deel.
Dit het 'n aircorn binne en Yskas, en dan is daar nog 'n rally tent wat toe is met ñ extension voor en 2 add a rooms.
Kontak asseblief vir Franco 082 562 6397
R90 000 neg..
More almal. Dit is storm weer, koud, wind en reen hier uit die Overberg. Ek vra raad asb. Ons strandhuis waar ons nou semi permanent bly het gruis rondom. Om die SW ingestoot en onder huis geparkeer te kry is n kopseer. Die jockey wiel grawe in gruis in. Movers is vrek duur.
Go on to Kennis Caravans web.
Home / Pre Owned Caravans / Jurgens Exclusive 2011 (3387)
Ek soek n goed opgepaste Gypsey 4B vanaf model 1995 tot1997 om te koop
Anyone interested in: -
2002 Gypsy Regal or a Conquer conquest? Both of these are up for grabs by the CEO of the company.
Both are immaculate, both have been stored undercover, and have been serviced and properly maintained <no cost-cutting>
🏕 *2019 JURGENS SAFARI XT140*🏕
‼️ *Slegs 3 keer gebruik!* ‼️
*EXTRAS*
Howling Moon rooftop tent and Multi-room / add-a-room.
Two rear tailgate slides.
Extension box on top of trailer - four slide out drawers.
Matress on top of extension box.
Jurgens XT 140 te koop . 2013 . R70000.Pragtige toestand. Was nog nooit in die bos , net gewone kamp plekke. Dis my seun s,n . Die wa is nou in Hermanus, hy het n jaar terug soontoe getrek en gebruik nie meer die wa nie. Kontak Juan , 071 365 6256.
Goeiemiddag almal.
Dagsê, het die 2003 model Prado 4l v6 van my dogter gekoop. Sy wou inruil op VW en inruil geoffer was R30k onder boekinruilwaarde en R45k onder handelaars retail.
Ek sit die draad maar hier onder sleepgoed.
Was vandag by die skou gewees.
Moet sê daar was mooi goed gewees. ![]()
Penta 2005 te koop R145 000.
Baie baie mooi opgepaste wa.
Modulere tent met sy kante en voor kante.
Modulere Tent extension met sy kante.
Ralley tent met sy kante.Ralley het ook n zip aan om aan die main tente vas te zip.
Infanta 2011. R 105k. Groot tent met verskeie kombinasies. 60 liter Engel ingesluit. 40 liter ingeboude watertenk. Liggewig aluminium Tare = 420 kg. Onderstel ontwerp en vervaardig vir rowwe terrein met bladvere en skokbrekers. Skakel Adriaan by 083 450 6630. Bellville, Wes-Kaap
Custom built 4x4 camper at a bargain price!
Replacement value estimate R250k+ (from manufacturer).
Goeiemiddag almal. Ek is nuut op die forum en die onderwerp was dalk reeds bespreek? Vergewe my asb en adviseer my rakende die volgende asb: Ek en my vrou kamp reeds baie jare, eers in tente en die laaste 8 jaar met 'n Jurgens XT 120 met 'n tent.