Forums
Middag al die vriende, bietjie laat maar julle ken die gesegde. Ek wil vir almal se ek wens iedereen van julle en gesinne n baie Geseende Kersfees toe. Mag almal geseen word met voorspoed, liefde, geluk, goeie gesondheid en vrede. Die wat ry moet veilig wees. Allerbeste vir almal. GENIET ook met ou en nuwe jaar. Voorspoedige 2022. Groete




