Dagse maters. Hier staan ek met my hoedjie in die hand. My Husqvarna Brushcutter se vergasser is opgebruik. Daar is n plek in Florida, Roodepoort genaamd TG2 wat een het wat net mooi R1000,00 goedkoper is as wat ek hier by agente moet betaal.
As iemand vir my kan help, en met Postnet kan aanstuur, sal ek dit baie waardeer. Stuur n boodskap, dan deel on inligting.
Groete.
Herman, probeer ook Honeydew…
Herman, probeer ook Honeydew Lawnmowers. Ook nie ver van my af nie.
011-794-2990
Wil vir ons Kampvriende…
Wil vir ons Kampvriende vertel dat die "netwerk" regtig uitstekend is selfs buite kampinliging uitruil. Hennie se voorstel om Honeydew Lawnmowers te gebruik, is gedoen, en werklikwaar is hulle baie hulpvaardig. Vergasser is bestel, hulle sal in die stuur, en die beste is dat hulle prys vir n oem onderdeel R1300 goedkoper is as hier by my.
Hennie, jy moet kom inloer dat ek jou n paar whiskeys kan voer.
Plesier Herman. Ek is bly…
Plesier Herman. Ek is bly dat jy reggekom het teen 'n goeie prys.![]()





Herman, jy kan my kontak op…
Herman, jy kan my kontak op nul agt 2 94 nul 1 nege ses vier.