Kwazulu Natal

Salt Rock Noord kus

Brits
Profile picture for user Hakaf
Submitted by Hakaf on
Forums

Ek sit so en wonder vanaand oor mooi plekke teen die kus en met onserkerheid of ek nou moet bosveld toe Desember of dalk maar weer see toe kom ek op Salt rock af die naam al baie gehoor maar ken nie iemand wat al daar gestaan het.

Daar is ook niks onder die resensies.

0

Sizakala kamp terein

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

As mens die kus pad [ek doink mens kan dit seker 'n pad noem] van Sodwana verby "Lake Sibaya" noord ry dan kom jy by nog 'n paradys - Kosi Baai, net voor jy die grens van Mosambiek kry. Jy kan ook met die teer {?] pad ry soontoe, maar wie wil nou so vervelig wees?

0

ATKV Drakensville

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

Ek en Berdien al gedryg om by Drakensville n draai te gaan maak en het so gedoen 22/23 April het vanaf Natalia soentoe gegaan en hier is my beskeie terug voer. Personeel vriendelik security  op staandaard swembad buite puik warm swembad onder dak puik puik.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus