- 592621 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Jou gelukkige dag Neef Herman | Oktober 2026 saam gesels | Rona du Plessis -1 hour ago |
| Herman... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -1 hour ago |
| Spun and Win | Oktober 2026 saam gesels | neef Herman -2 hours ago |
| Beste roete na/van Orpen hek... | Pad en roete inligting | Wessel Strydom -4 hours ago |
| R71 | Pad en roete inligting | Paul Mulder -5 hours ago |
| Dis die gees, Len! | Len gaan weer Kruger Wildtuin… | Rona du Plessis -7 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Aangename kamp bure.
Tydens 'n naweek weg breek in 2016, het ons by Koppisol net huite Vereeniging gekamp.
Terwyl ons op slaan, kom stop daar 'n jongman, sy vrou en twee jong kindertjies. Hulle gesêls so tussendeur die werkery en ons weet toe, hierdie aan gename bure wees.
- Read more about Aangename kamp bure.
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 12 views
Tshikwalo Lodge
'n Paar van die WilSur Omgee groep gaan die Junie lang naweek Tshikwalo Lodge toe vir ons "Frostbite" kamp.
Wie gaan ons daar sien ?
Kom maak kennis.
- Read more about Tshikwalo Lodge
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 36 views
Winterkamp in die bosveld
My ander helfte is maar van die kouerige sort wat sukkel om te staart in die koue winters oggende.
Maak die meisiekind en die tweeling laaities mos al drie die Bokkie proewe en deel hulle mee in die Bokkie week wat die 10de tot die 14de Julie in Mookgapong (Naboom) gehou word.
- Read more about Winterkamp in die bosveld
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 14 views
Pen uittrek gadget
Paar jaar terug het ek hierdie "peg-xtracter" gemaak.
- Read more about Pen uittrek gadget
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 37 views
Modifikasie op pale
Halo
- Read more about Modifikasie op pale
- 18 comments
- Log in or register to post comments
- 64 views
Welkom Walter
Baie welkom aan Walter!!! Ons hoop jy kuier lekker hier. Vertel gerus meer van jouself!!
Verskoon die "laat" verwelkoming, ek dink meeste van ons gereelde lede was maar effe onaktief gedurende die langnaweek!!!
- Read more about Welkom Walter
- 1 comment
- Log in or register to post comments
Rally afdak
Goeie more. Ek het n Caravette 6B. Ek sukkel om die rally afdak styf gespan gekry. Wanneer dit reen bly hy reenwater opvang ipv om af te gly. Ek het die raad gekry om hom op te slaan en nat te maak en dan te los dat hy droog word en in plek te krimp maar dit werk nie. Enige idees?
- Read more about Rally afdak
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 127 views
VW Golf eienaars
Vandag oppad Weesgerus toe, kry ek ń boodskap van my seun.
Hy het met ons skoondogter se Golf winkel toe gery. Met uitkoms, wou die kar nie wegkom nie. Gelukkig dink hy verder en laat die kar insleep.
Ons keer toe huiswaarts om haar te akkomodeer om by haar werk te kom.
- Read more about VW Golf eienaars
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 12 views
Pearson Park (resort) PE
Ons het vertrek uit Scottburgh en moes opeindig so na aan Port Elisabeth as moontlik. Volgens my GPS en google was dit maklik bereikbaar, maar geen tyd vir kuier nie. Ons het toe besluit om die een nag gebruik te maak van Pearson Park resort net buitekant PE aan die noorde kant.
- Read more about Pearson Park (resort) PE
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 17 views
Stilbaai - in September '14 -Voortrekker
"Vir my is dit altyd lekker om die pad af te draai net na Mosselbaai, en vir 'n dag of twee in te loer op Stilbaai."
- Read more about Stilbaai - in September '14 -Voortrekker
- 12 comments
- Log in or register to post comments
- 111 views




