- 592621 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Jou gelukkige dag Neef Herman | Oktober 2026 saam gesels | Rona du Plessis -32 minutes ago |
| Herman... | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -53 minutes ago |
| Spun and Win | Oktober 2026 saam gesels | neef Herman -2 hours ago |
| Beste roete na/van Orpen hek... | Pad en roete inligting | Wessel Strydom -4 hours ago |
| R71 | Pad en roete inligting | Paul Mulder -5 hours ago |
| Dis die gees, Len! | Len gaan weer Kruger Wildtuin… | Rona du Plessis -7 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Yzerfontein Weskus- deur Voortrekker
Hi Almal. Lees en kyk bietjie hier op ons webwerf oor Yzerfontein in die Weskus en hoe heerlik ons daar gekamp het: YZERFONTEIN - deur Voortrekker
- Read more about Yzerfontein Weskus- deur Voortrekker
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 39 views
Kortpad Indeks-nuwe onderwerp
Ek het onder die Kortpad Indeks 'n nuwe skakel geplaas om 'n nuwe forum onderwerp te plaas.
- Read more about Kortpad Indeks-nuwe onderwerp
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 2 views
Lid van meer as een forum
Ek is reeds 'n paar jaar 'n lid van Caravan Parks se forum en redelik aktief daar. Dit was ook vir my 'n voorreg om by Kampforum te kon aansluit en ek geniet dit baie om hier ook aktief te wees.
- Read more about Lid van meer as een forum
- 26 comments
- Log in or register to post comments
- 14 views
Pensioen voordele en boetes?
Ry ek Vrydag middag gou Pretoria toe, bietjie haastig, moet iemand dringend sien voor hy die kantoor verlaat vir die naweek.
- Read more about Pensioen voordele en boetes?
- 10 comments
- Log in or register to post comments
- 29 views
Arie se kamp program
Nouja, Petra en ek het vandag ons finale reelings tot einde April volgende jaar afgehandel!
Ry die tweede Mei na Richards Baai vir drie maande, reeds klaar betaal tot einde Julie. Vandaar na Salt Rock tot einde Oktober reeds 50% deposito vir die drie maande betaal.
- Read more about Arie se kamp program
- 128 comments
- Log in or register to post comments
- 1287 views
Welkom Gedierte van Tzaneen!
Welkom op kampforum Gedierte! Hoop jy gaan lekker hier saam met ons kuier.
- Read more about Welkom Gedierte van Tzaneen!
- 8 comments
- Log in or register to post comments
- 1 view
Prioriteite, Vertroue, Skelms en wanneer weer kamp.
Die gesie en sy wyfie is in die proses om n huis te koop. Die gesie is nou so amper 45 en die wyfie amper 48. So twintig jaar getroud, daar nie kinders, so op ons ou dag moet ons na ons self kan kyk, daar sal nie n terugval wees as dinge skeef loop.
- Read more about Prioriteite, Vertroue, Skelms en wanneer weer kamp.
- 15 comments
- Log in or register to post comments
- 18 views
Welkom Herman de Jager
Welkom Herman de Jager! Jy moet lekker saam met ons gesels en deel!
- Read more about Welkom Herman de Jager
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 6 views
Harry verjaar.
Baie geluk aan Harry met sy verjaarsdag vandag. Hoop dat daar nog vele sal wees.
- Read more about Harry verjaar.
- 18 comments
- Log in or register to post comments
- 46 views
"Reply" op drade
Ek is nog nuut hier, miskien doen ek nie iets reg nie. Ek sien sê nou maar onder "onlangse insette" dat oom Jeep reply het op n draad. Nou gaan ek na die draad en verwag dat dit heel onder sal wees aangesien dit die nuutste terugvoering is.
- Read more about "Reply" op drade
- 50 comments
- Log in or register to post comments
- 324 views




