Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jou gelukkige dag Neef Herman Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Herman... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Spun and Win Oktober 2026 saam gesels neef Herman -2 hours ago
Beste roete na/van Orpen hek... Pad en roete inligting Wessel Strydom -4 hours ago
R71 Pad en roete inligting Paul Mulder -5 hours ago
Dis die gees, Len! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -7 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Silwer Seil

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Net vir interesantheid, ek het my Silwer seil op sy eie verstelbare pote op gestel, dit help baie vir die trek van lug tussen die tent dak en die sel self.

Nou gebruik ons nie meer die pool noodles vir daai doel nie.

0

Wildtuin

Nelspruit
Profile picture for user Koos Mol
Submitted by Koos Mol on
Forums

Die Krugerpark bly darem die beste medisyne om 'n man weer rustig en stil te kry. Was sopas vir net drie dae in die park, tuisgegaan by my seun op Skukuza. Net die rustigheid van die veld maak 'n man weer opgewonde oor die lewe. Die veld lyk mooi groen en daar is plek plek heelwat water.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus