- 591560 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| N1 versus N12 | Oktober 2026 saam gesels | Chris Boucher -1 hour ago |
| Nossob se "hide" | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -1 hour ago |
| Neef ... | Kgalagadi Oktober 2026 | Chris Boucher -1 hour ago |
| N12 | Oktober 2026 saam gesels | Geert -1 hour ago |
| Ons het in presies dieselfde… | Media24 se koerante en… | neef Herman -1 hour ago |
| N1 vs N12 | Oktober 2026 saam gesels | Wessel Strydom -2 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Die Droogte - deur Dassie
So nou met die droogte in die land ry n boer van Noord Wes om na sy lande te gaan kyk .Die oes lyk maar pateties hy sug en draai om ,om weer terug te ry huistoe.
- Read more about Die Droogte - deur Dassie
- Log in or register to post comments
- 9 views
Oom Piet - deur Dassie
Oom Piet het in die Noord Kaap geboer en laat in sy jare eers vrou gevat .Hulle besef toe as hulle n na geslaggie wil los moet hulle nou in produksie spring voor die fabriek toemaak .So gemaak en n oor ywerige Oom Piet is in die produksie lyn met die gevolg dat hulle na 7 jaar 6 kinders het
- Read more about Oom Piet - deur Dassie
- Log in or register to post comments
- 24 views
Tannie Willemiena se Pajeroo - Arie
Ek is al baie neskierig oor daai ratkas?
Ek vertrou Prolong het darem die kas oorgedoen op hulle koste, daai kas moes mos sommer sonder olie ook nog virn paar duisend kilos werk.
WILLEWILLEMIEN: n Rat op die output shaft het gestrip Arie.
- Read more about Tannie Willemiena se Pajeroo - Arie
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 9 views
Woonwa gewig veranderinge - deur Dusty
Ek het onlangs my wa se gewig ook gaan aanpas. Met die tente en pale by was die gewig klaar oor die makismum. Dit was 'n groot gesukkel om alles af te handel.
- Read more about Woonwa gewig veranderinge - deur Dusty
- Log in or register to post comments
- 13 views
Watter sleepvoertuig bande verkies jy ?
My huidige 2013 Pathfinder (en ook die vorige 2006 Pathfinder) is uit Spanje ingevoer met Good Year Wrangler bande wat in Duitsland vervaardig is.
- Read more about Watter sleepvoertuig bande verkies jy ?
- 21 comments
- Log in or register to post comments
- 212 views
Koos is terug
Dankie vir al jou moeite Anton. As jy eendag ook voltyds trek kan jy opmaak vir al die verlore slaap. Jou volharding om hierdie forum te laat slaag word waardeer. Hoop om jou eendag iewers raak te kamp.
Groete en veilig kamp.
Koos
- Read more about Koos is terug
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 1 view
Welkom ELU
Welkom en dankie dat jy op die nuwe platform aangesluit het!
- Read more about Welkom ELU
- Log in or register to post comments
Inloopremme - deur Batman
Ek sleep vir die afgelope jaar die eerste keer 'n sleepwa met inloopremme. Wanneer ons sleep voel alles reg en as ek die kar se rem trap voel ek hoe rem die sleepwa agter na so 'n sekond. So dit lyk of alles reg is daar.
- Read more about Inloopremme - deur Batman
- Log in or register to post comments
- 26 views
Len Loader se Sleep Kombinasie
Gaan Kyk 'n bietjie hoe sleep Len - onder Kamp Blad / waarmee kamp jy
kampforum.co.za Kamp Blad
FREDA: Baie goeie artikel, Lennie. Puik uiteengesit en mooi geskryf.
LEN LOADER:
- Read more about Len Loader se Sleep Kombinasie
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 10 views
STEELITE doen 'n powere job vir my - Willewillemien
So 'n Maand en 'n half gelede en met die Pajero wat onklaar is besluit ek om 'n sleepstank aan die Getz te laat sit.
STEELITE kwoteer my die goedkoopste. R 2400.
Ek ry toe na hul tak in Booysens en laat een aansit.
- Read more about STEELITE doen 'n powere job vir my - Willewillemien
- Log in or register to post comments
- 26 views




