Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -2 minutes ago
Elektrisiteit November 2026 Johann L -46 minutes ago
Rona November 2026 Johann L -54 minutes ago
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -10 hours ago
Goeie Hout,... Cobb - Tips en idees Rona du Plessis -11 hours ago
Goeie hout... Cobb - Tips en idees Wessel Strydom -11 hours ago

Nuwe Onderwerpe

Jockey wiel bout.

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

My Penta se jockey wiel bout het nou vir die 4de keer gestrip, elke keer kos dit my 'n paar rand om 'n nuwe te gaan koop. Ry nou permanent 2 x M8 boute saam as rugsteun.

Nou wonder ek, gaan dit nie beter uitwerk om een spesiaal te laat maak van "high tensile" / vlekvrye staal nie?

0

Kamp kragkabel(s)

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Ek hou nie daarvan om kragkabels tussen die oord-kragpaal en die karavaan te las nie.  Ek het dus vir my seker 20 jaar gelede 'n lekker dik 25 m kabel aangeskaf wat ek op 'n tol oprol terwyl ons reis.  By die oord rol ek die volledige kabel af en rangskik dit in lengtes langs die karava

0

Anglia en Sprite

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Môre Len

Na aanleiding van jou inset oor jou sleepkombinasie op Jan se Droom toer gesprek, die volgende;

jy is 'n dapper sleper om daai Long Tom met daai kombinasie te gesleep het'

Wat was die silinder inhoud van die Anglia, met die voëltjiemis "proof" agterruit'

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus