- 592963 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Goeie more Geert! | November 2026 | Rona du Plessis -12 minutes ago |
| Wessel | November 2026 | Geert -12 minutes ago |
| Hoedspruit | November 2026 | Geert -16 minutes ago |
| Voertuig huur, Hoedspruit | November 2026 | Rona du Plessis -16 minutes ago |
| Hoedspruit lughawe??? | November 2026 | Wessel Strydom -2 hours ago |
| Klaserie lughawe - Neef Herman | November 2026 | Rona du Plessis -4 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Onbevoegdheid
Ai mense, word julle ook so bemoerak as julle gepootjie word deur onbevoegheid met dienslewering.
- Read more about Onbevoegdheid
- 4 comments
- Log in or register to post comments
- 90 views
Januarie 2024
Goeie môre almal, en daar begin die Nuwejaar op 'n stillerige noot. Mag julle 'n voorspoedige en gesonde jaar beleef.
Die wat nog met vakansie is, geniet dit ten volle. die wat geliefdes onthaal, en saam met vêr kinders kuier, maak die meeste daarvan.
- Read more about Januarie 2024
- 163 comments
- Log in or register to post comments
- 2069 views
A Frame installasie
More almal. Weet julle miskien van iemand in Kaap noordelike voorstede wat n opvou A Frame kan installeer op Jimny en bedraad.
- Read more about A Frame installasie
- Log in or register to post comments
- 18 views
Hoe leeg is jou tenk voor jy weer volmaak?
Nav Wessel en Chris se gesprek rondom die tenk groottes en ekstra tenk al dan nie. Moderne diesel voertuie se enjins skop redelik baie kW en Nm uit selfs al is die enjin redelik klein (bv Wessel se klein 2.4, of nuwer Rangers met 2.0 enjins).
- Read more about Hoe leeg is jou tenk voor jy weer volmaak?
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 95 views
Allerlei Kamp Toerusting
Goeie dag,
Ons is besig met afskaal projek en het nog 'n klompie kamp goed in die motorhuis. Ons gaan dit beslis nie weer gebruik nie. Daar is oa kampstoele, vinnige opslaan stort "cubicle" etc.
- Read more about Allerlei Kamp Toerusting
- Log in or register to post comments
- 79 views
Swaaibeheer
Middag Grootwind
Na aanleiding van jou en Wildehond se insette oor swaaibeheer, moet jy nou verduidelik.
Wanneer begin dit werk. Moet die bakkie eers begin swaai, en dit is daardie beweging wat die sensors registreer, wat dan die rekenaar, beheer laat uitoefen??
- Read more about Swaaibeheer
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 41 views
A Frame installasie
More almal, vertrou julle het n lekker Kersfees gehad. Ek vra raad asb. Waar in die Durbanville omgewing kan ek n opvoubare a frame laat opsit, wat ook die bedrading kan doen. Dankie
- Read more about A Frame installasie
- 11 comments
- Log in or register to post comments
- 80 views
2015 Ford Ranger 3.2 XLT DC AT
Baie netjiese bakkie, vol diens rekord, nuwe bande, alu kappie, altyd in motorhuis gestaan, net 98000km. Te koop.
- Read more about 2015 Ford Ranger 3.2 XLT DC AT
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 76 views
Mooìuitsig vakansieplaas Jongensfontein
Het iemand dalk al op die plaas buite Jongensfontein gekamp? En wat was jul ervaring?
Lorene
- Read more about Mooìuitsig vakansieplaas Jongensfontein
- 2 comments
- Log in or register to post comments
- 153 views
JIMNY 1300
Middag almal. Wil graag n guns vra asb. As iemand hoor van die ou vorige weergawe Jimny 1300, lae km en diens rekord. Laat weet asb. Wil hom agter motorhome trek. Dankie
- Read more about JIMNY 1300
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 129 views




