- 592968 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Wanneer om vlieg kaartjies te koop | November 2026 | Geert -3 hours ago |
| Môre Rona | November 2026 | Geert -4 hours ago |
| Goeie more Geert! | November 2026 | Rona du Plessis -4 hours ago |
| Wessel | November 2026 | Geert -4 hours ago |
| Hoedspruit | November 2026 | Geert -4 hours ago |
| Voertuig huur, Hoedspruit | November 2026 | Rona du Plessis -4 hours ago |
Nuwe Onderwerpe
Weet nie meer nie.
Môre vrinne. So baie van die insette aangaande pad toestande, kapings, onveilige paaie waar mens dit nie kan waag nie, skelms wat handremme vasruk. swak bestuurde oorde, en dan die algemene veiligheid van oorde, het my nou laat besluit dat ek die hoofstuk binnekort gaan afsluit.
- Read more about Weet nie meer nie.
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 94 views
Selfoon batterye
Ek was nog gelukkig met my ou selfoon, maar moes nou vervang weens die battery lewe wat klaar is...vol battery haal nie eers meer n halwe dag nie
- Read more about Selfoon batterye
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 95 views
Bome geskik vir klein tuintjie
More vriende
Soos gister genoem, moes ek noodgedwonge 'n pragtige immergroen boom uithaal, dit was die wildepruim, of beter bekend aan sy naam wat nie meer gebruik mag word nie. Bloot omdat dit vreeslike sywortels het.
- Read more about Bome geskik vir klein tuintjie
- 26 comments
- Log in or register to post comments
- 1019 views
Hoe gemaak met ou water in die watertenk en pype ?
Ek het die gebruik om die watertenk leeg te tap na 'n lang kamp en die water in die pype bly maar daar tot later.
- Read more about Hoe gemaak met ou water in die watertenk en pype ?
- 41 comments
- Log in or register to post comments
- 576 views
Absorpsie Ys- & Vrieskas
Dis natuurlik geen nuwe nuus nie dat absorpsie ys- en vrieskaste uiters ongewild is onder moderne kampeerders en soos gebruiklik, dink ou Stroomop weer anders. Ek is gek oor my 18-jaar oue Dometic yskas in die Exclusive en my 40-jarige Edesa vrieskasssie, beide die absorpsie tipe wat nie 'n
- Read more about Absorpsie Ys- & Vrieskas
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 98 views
Selfde persoon selfde kamp staanplek
Ek gooi n klip innie bos ek en Berdien probeer al geruime tyd n staanplek boek by twee verskillende oorde deur die jare maar of dit nou toevalig is of nie staan persoon A nou al drie jaar op selfde staanplek en wat sy reg is want hy , hulle betaal ook soos ek om n staanplek te he my vraag kan n o
- Read more about Selfde persoon selfde kamp staanplek
- 9 comments
- Log in or register to post comments
- 135 views
Inverter / omsetter vir my Exclusive
Ek het elders vertel van 'n nuwe, klein 12v-inverter wat ek vir ons huis gebruik aangeskaf het om ons lomp, 24v-inverter te vervang.
- Read more about Inverter / omsetter vir my Exclusive
- 6 comments
- Log in or register to post comments
- 94 views
Brits woonwaens
Middag vriende
Ek het verneem dat oom Eddie Stander wat jare lank Brits woonwaens se besturende direkteur was, oorlede is.
Ek vermoed dat baie van ons, woonagtig in en om Brits welbekend was met hom. Ek het die voorreg gehad om vir etlike jare boonop sy buurman te wees.
- Read more about Brits woonwaens
- 1 comment
- Log in or register to post comments
- 43 views
Voortrekker is nou dwarstrekker 😂
Klink my die Voortrekker is nou 'n dwarstrekker, hulle kamp nie meer nie.
Seker maar te veel oorsee rond rits, en met die tweeling op die pad, wie wil dan nou kamp![]()
- Read more about Voortrekker is nou dwarstrekker 😂
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 83 views
New Zealand
Lyk my ek is alleen hierdie Desember. Kamp in New Zealand.
- Read more about New Zealand
- 3 comments
- Log in or register to post comments
- 43 views




