- 592963 views
Soek > Search
| Nuutste Forum Insette | onderwerp | deur: |
|---|---|---|
| Wanneer om vlieg kaartjies te koop | November 2026 | Geert -24 minutes ago |
| Môre Rona | November 2026 | Geert -48 minutes ago |
| Goeie more Geert! | November 2026 | Rona du Plessis -1 hour ago |
| Wessel | November 2026 | Geert -1 hour ago |
| Hoedspruit | November 2026 | Geert -1 hour ago |
| Voertuig huur, Hoedspruit | November 2026 | Rona du Plessis -1 hour ago |
Nuwe Onderwerpe
2024 Kamp beplanning?
Laat ek maar sien wat se reaksies hier gaan volg, hopelik is daar by lede baie beplanning vir die jaar.
Ons was Jan 2024 by Umfula buite Parys vir so week.
Bespreek en betaal vir 21/03/24 tot 27/03/24 by Zelpy Fishing Magaliesberg.
- Read more about 2024 Kamp beplanning?
- 177 comments
- Log in or register to post comments
- 2764 views
Pad toestande vanaf Modimole na Manyani
Goeiedag kampvriende
Na die goeie terugvoer oor Manyani wil ek nou graag weet wat is die beste pad en pad toestande om vanaf Modimole (Weesgerus) te ry na Manyani.
Kampgroete
- Read more about Pad toestande vanaf Modimole na Manyani
- 21 comments
- Log in or register to post comments
- 176 views
Verlenging van voertuig waarborg
My Ranger se vorige eienaar het ‘n verlengde waarborg uitgeneem nadat Ford se waarborg verval het. Die verlenging het ongelukkig reeds verval. Ek snuffel tans rond vir ‘n verlengde waarborg om uit te neem op die Ranger.
- Read more about Verlenging van voertuig waarborg
- 10 comments
- Log in or register to post comments
- 129 views
'n Grillerige onderwerp : Porta Potti
Ek besef dis nie aldag dat 'n mens hierdie onderwerp ophaal nie, maar ek wil tog 'n mening waag.
- Read more about 'n Grillerige onderwerp : Porta Potti
- 29 comments
- Log in or register to post comments
- 298 views
Om te boom of nie???
Na aanleiding van gesprekke op Jan se "Meyer's se droom toer", begin ek sommer die gesprek.
Party wil koelte hê met 'n seer hart, ander wil nie onder 'n boom staan nie, en so het elkeen sy voor- en afkeure.
- Read more about Om te boom of nie???
- 14 comments
- Log in or register to post comments
- 184 views
Bulle teen die Leeus - Saterdag 27 Januarie 2024
Net eers 'n bietjie agtergrond. Ek het in Pretoria grootgeword en my eerste 23 jaar van lewe daar gewoon. Daarna het ek vir 3 jaar in die Vrystaatse dorpie Memel gebly en toe weer 9 jaar in Pretoria. Vandaar is ek verplaas Kaapstad toe vir 4 jaar en toe in Johannesburg vir 4 jaa
- Read more about Bulle teen die Leeus - Saterdag 27 Januarie 2024
- 19 comments
- Log in or register to post comments
- 177 views
Voetspore reeks
Môre vriende, kyk julle ook na die onlangse episodes van die Voetspore mense?? Ek praat nou van die reekse wat buite Afrika afspeel.
- Read more about Voetspore reeks
- 5 comments
- Log in or register to post comments
- 111 views
Vulstasie uitleg
Het julle ook 'n hekel in vulstasies wat swak uitgelê is? Dis nou waar die rye pompe loodreg of effe skuins geplaas is ten opsigte van die hoofgebou.
- Read more about Vulstasie uitleg
- 7 comments
- Log in or register to post comments
- 101 views
DIENS VAN WOONWA
Ons het 'n Exclusive woonwa wat ons graag wil laat diens en 'n paar veranderinge laat aanbring.
Die diens sal insluit herseel, nagaan van wiellaers ens., terwyl die veranderinge aan die kombuiskas en installering van solar sisteem.
- Read more about DIENS VAN WOONWA
- 21 comments
- Log in or register to post comments
- 422 views
Gedokterde diesel
Die laaste paar dae is daar berigte dat sowat 70 vulstasies uitgevang is dat hulle paraffien by hulle diesel voeg ten einde hulle wins marge dramaties te verhoog.
- Read more about Gedokterde diesel
- 20 comments
- Log in or register to post comments
- 188 views




