Wie het gese?

Description
Bespreek kontroversiele onderwerpe hier.   

'n Reënwatertenk wat kan vlieg................

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Wie het gesê 'n reënwatertenk kan nie vlieg nie ?

Net om myself te oortuig dat groot reën aan die kom is, het ek gister vir my 'n tweede 2200 liter reënwater-tenk gaan koop.  Ek het dus nou reënwater-kapasiteit vaan 4400 liter, maar altwee is tans kurkdroog ! 

Moord in Nelspruit

Port Elizabeth
Submitted by Frieps on
Forums

My broer en sy vrou woon in Nelspruit.  Hul het verlede jaar afgetree en reis redelik dikwels, plaaslik en oorsee.  Hul was die afgelope tyd in die Kaap en het 'n dame, wat vir 'n maatskappy werk wat huise oppas, gehuur om na sekere dinge by hul huis om te sien.  Hulle ken haar ook

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus