Wie het gese?

Description
Bespreek kontroversiele onderwerpe hier.   

Suid-Afrika se rommelstatus

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Die nuwe blink-stefaans minister van finansies, ene Gigaba, sê mos vanoggend in sy wysheid by sy eerste persverklaring ons land se kredietgradering kan onmoontlik nie deur een man se doen en late afgegradeer word nie.  'n Uur of wat later gradeer Standard & Poor SA af na rommel

0

Iets wat my grief

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Mense ek wil net by julle hoor hoe julle voel oor mense wat nou in die P&P en Spar se tou staan om geld te trek .Jy staan in die tou om te betaal en daar staan 2 wat niks gekoop het nie maar net gekom het om geld te trek van die kassier .Dit hou dien hele tou op en kan die plekke nie "dedicat

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus