Wie het gese?

Description
Bespreek kontroversiele onderwerpe hier.   

Daai persoon wat

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Ek ken die persoon by die werk al vir jare maak nie saak wat jy se of doen nie hy kla alewig sien fout soos in alles as jy in sy teenwoordigheid is dryn die persoon jou energie, ek is nou al so as ek hom sien raak ek weg soos Arshe Luppin dis hoe erg dit raak ken jy ook so n persoon hardloop jy o

USD/ ZAR

Meyerton
Submitted by Segekok on
Forums

Ek weet nie hoeveel mense die rand volg nie.  Ek het permanent n skerm grafiek op my rekenaar wat die prys lewendig vertoon. In die laaste uur en n half het die rand versterk van R12.02 tot nou huidiglik  R11.93.

Koop of daar nie ?

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Ek kom gister so net voor een vannaf die werk en besluit om n paar dinge te kry vir ontbyd en feestyd soos ek die winkels invaar sien , hoor , ervaar ek mense koop of daar nie einde is nie. Eish mense Januarie kom wat n lang maand is hoe gemaak as daar nie geld is nie.

Die ANC se verkiesingskonferensie

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Ek dink die organisering van 'n konferensie met ongeveer 5000 ANC afgevaardiges en die hantering van ongeveer 1000 geakrediteerde joernaliste vanoor die hele wêreld moet 'n logastieke nagmerrie wees.  My loopbaan agtergrond was in bedryf  ("operations") om my organisasie instaat te

Net 'n klein bietjie politiek - ek weet ons mag nie eintlik nie !

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Die DA munisipale raadslid vir die afgelope 11 jaar hier in ons kiesafdeling in Brackenfell het uit die DA bedank en aangesluit by die Cape Party.  Dit het tot gevolg gehad dat ons 'n tussenverkiesing moes hou wat dan nou die afgelope Woensdag plaasgevind het.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus