So kom ek nou agter ek weet eintlik min van krag af. Julle ek gaan my 7 voet trailer gebruik vir die boskamp ding en Swing vir die normale oorde. Nou die vraag en help my julle asb soos ek innie bos gaan staan vir 5 dae en langer moet my 45liter snowmaster yskas/vrieskas hardloop vir vleis en bederf bare goedere sovel twee ligte. Ek wil solar krag gebruik maar waar klop ek aan sonder om uit gebuit te word.?
Warren ek het so n goiing…
Warren ek het so n goiing watersak wat oor die bakkie se kantspieël gehang word en dan die water koud maak as die wind daar oor waai saam met die verdamping.
My orrlede pa
My pa het ook n sak gehad as ons ry het hy hom voor kar vasgemaak en dan walla koue water. Ek spaar nou vir solar panel ,battery en alles wat saam dit gaan dan maak ek soos baie off road met son krag
Update
Die Mollers nou basies reg om by afgelee plekke te kamp waar daar min tot niks is, kort nog net n porta porta sien ander draad wat ek begin het en na n klomp ouens se raad gaan ek solar los en vir my n dual battery system insit en dan trailer neus modify om hout ook saam te vat virrie lekke braai innie aand ja wat n vooreg
N mind is there to
Hoe se die engels I mind is their to change ja ek change al weer my eie uitganspunt. Gaan nou solar panel koop vir daai lang staan wil nie sukkel met pap battery en dan is jy so alleen waar niks en niemand jou hoor of sien nie het goeie raad ook gekry vanaf Led and Beyond en gesonde verstand.
Shaun, ek dink daai solar…
Shaun, ek dink daai solar pad gaan die beste wees, dit gaan jou brandstof en kopseer spaar.
Ek is met Len en Segeknou,…
Ek is met Len en Segeknou, nog nooit probleme met 'n 3 way yskas of vrieskas gehad nie.
Gebruik net logika waar ek dit plaas sodat die wind nie die vlam kan doodwaai nie, en ja kan seker uit gas uit raak maar die ander se baterye raak pap, so is maar dieselfde. Hou net jou oog op die gas dan het jy goedkoop altyd koue goed sonder om goed heen en weer te pak en 'n klomp werk vir jouself te maak! Daai tyd wat jy spandeer om goed in cool bokse te pak en weer ysblokke in te sit, kan jy liewer gebruik om die gas bottel te check. Net een keer se kamp en jy weet hoe lank kan jou vrieskas op 'n bottel gas hardloop.
En ja die goed vries kliphard sonder nat handoeke of waaiers, die waaier is net nodig vir die wat ingebou is in 'n karavaan, as dit los buite staan of in 'n oop plek in die boswa, geen waaiers nodig nie!
Nat handoeke ken ek nie?
Vir die wat 'n dubbel batery stelsel in hul trok soek, ek het 'n foto by my DIY draad vir dubbel batery, baie goedkoop en werk soos 'n bom, net twee "Ring - Flat" sleutels nodig.
Johann Arie
Johann verseker gaan ek my self spaar van warries n ou wil tog nie stress as jy innie bos is nie dis n ding wat Segkok (Deon) my laat trigger het terwyl ons oor foon gepraat het. Arie ek gaan nou bietjie loer op daai draad van jou
How does someone charge a flat battery with a gas bottle ???
Hi Arie / Sleep
Nog n ding,
Should your battery go flat, doer ver daar waar niemand jou kan hoor, ek dink dit is dit heelwat mooilik om jou battery op te kikker met so n gas bottle-tjie....
Met son paneel... (hangende af) so paar uur en jou battery is weer back-on-track...
Nope, It’s me who’s had angs with 3 way freezers
Lost everything twice.... Once put it +- 250mm from the tent side.... Wind blew the pilot light out, did not notice until I smelt.. Pack up bugger off home
Second time gas bottle ran empty did not notice... Same result.
On average a 3 way will lower the temp by 10 Deg below ambient. This is a problem where there is no shade and the sun skrooi alles...
Nou ja You can “fluos” the thermostat with fans and cold towels to thinking the ambient is lower than what it is... But not much.
They also work much better when full, but as they get empty their efficiency drops dramatically, and don’t even think you gonna run on 12V, that’s a laugh...
But like everything else, what works for you & you’re happy then hang with it... I got fed up, refused to be caught out again and went the Solar & compressor route and have never looked back.
Because the fridge side of the freezer is a bit on the small side I got a plain old polystyrene cooler box, and keep gel packs in the freezer which I change out with the ones in the cooler-box when they are soft.
Gives me enough frozen goods and plenty space for bread / milk / tomatoes / eggs and the such...
DOUBLE BATTERY
(As different from a dual charging system).... Nou ja, moenie lag nie but I had that in my Defender. 2 x 110Ah batteries connected in parallel... (like your picture, but I used welding cables & proper terminals, not spanners Hehe). Reason being was winching and driving a freezer... Did that to give me deep amperage reserves in case....
It was the poor man’s option to a dual charging system, and it worked so well it stayed..
So....Opsomming
My recommendation. These days, go the solar & compressor route for remote & off grid camping. Both the panel and the freezer can be found for relatively good prices second hand, but do your homework first. Make SURE what youré buying will be man for the job... The freezer must have the Grinfoss compressor so you will get spares.... and the solar must have adequate Amp output...
And you get a flat battery charger for free.... Hehehe
So waar Warren
I have read what jou said and I agree the long and the sort I have done my homework their isn't money just to gooi rond the gas I will use for gaslamp and for breakfast making on my skottel solar power for my snowmaster and lights. Thanks for all insette deur almal lekke om idees te deel daar is nie n reg of n verkeert nie
Nou vat jy my jare terug. ek…
Nou vat jy my jare terug. ek het presies so een gebruik vir baie jare. Ek het ook 'n ronde een gehad wat op presie dieselfde beginsel gewerk het. As kind het ons groot Koelhouers gehad wat ook op die beginsel gewerk het. Dit was soos 'n inloop vrieskas, wat se sykant van gaas gevul met goed wat soos houtskool gelyk het. Dan het dit 'n pan op die dak gehad wat 'n bolvelf gehad het om water permanet in te laat loop. Op die kante was gaaitjie waardeur die water gedrip het binne die gaas met koutskool. Daai yskaste was koud en het vir jare so gewerk.
Nou kwitasie gekry
My krag kry daar doer binne bos / woestyn weg van beskawing kry nou momentum dankie vir julle insette inkort het solar panel , twee SMF 100 deep cycle battery ,solar control , ligte x5 , battery x2 bokse kabel en alles wat saam met dit gaan met instilasie kos my R13450 dis n persoon 30 jaar innie besigheid van battery / solar hier in Secunda , nou kort ek nog net my bakkie dan is ek reg
Sterkte Shaun, wat se bakkie…
Sterkte Shaun, wat se bakkie, prysklas en jaar soek jy?
Ons kan help uit kyk vir jou.
Shau , as jy wil, whats aap (🐒) my.
As jy wil, whats aap (🐒) my.
Askuus ou Gesie, ekt eindlik…
Askuus ou Gesie, ekt eindlik bedoel Shaun moet my Whats aap![]()
Johann dit moet
Ek kyk na Toyota 3L KTZE bakkie nie meer as R150000 of Toyoya Cruiser 1995 -2005 model ook so R150000 ek spaar ook nog virre caravan ook maar ja agter os kom innie kraal
Shaun, ek sal uit kyk as ek…
Shaun, ek sal uit kyk as ek hier in die Vaal Driehoek tond ry👍
Johann, maar onse eie ou mak…
Johann, maar onse eie ou mak spokie is darem lelik met jou, om jou nie eers te wil Watse aap nie!
Arie, en ek is die…
Arie, en ek is die saggeaardste mens, hoe moet ek nou voel met die spooky se optrede.





Oulik
Oulik Warren, maar dan moet jy by water kamp - sal nie in die Wildtuin werk nie.
Op 'n ander noot, wanneer sny jy jou gras, dit lyk darem baie lank daar onder jou tent en hoe gaan jy Scruffy se bol sien voor jy daarin trap ?