Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geniet jou video's... Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -10 hours ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -19 hours ago
ANC is soos.... November 2026 Wessel Strydom -1 day ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -1 day ago
Einde van ANC? November 2026 Goeie Hout -1 day ago
Einde van ANC? November 2026 Geert -1 day ago

Brandstof verhoging

Durban
Profile picture for user dassie
Submitted by dassie on
Forums

Ek sien dat ons volgende maand maar die gordel stywer sal moet trek die petrol gaan styg met 73c p/l en diesel 63c p/l .Hoe gaan dit jou vakansie begrooting raak ? Miskien nader kamp plek soek maar vir ons hier in KZN is al die mooi plekke so ver om te ry .

Pretoria

Kamp is Koning

Wed, 15/11/2017 - 22:33

Mens sal dalk maar jou kampe moet anders beplan miskien nader kamp of minder kamp of meer van die goedkoper plekke opsoek maar kamp gaan ons kamp.

Of anders lyk my die tyd kom nader waar mens maar dalk die wa voor die sleep voertuig sal moet haak of soos die spreekwoord se die wa voor die perde moet inspan en dan maar net afdraande sleep.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Thu, 16/11/2017 - 09:16

Dit is een van die redes hoekom ons nie meer vêr sal sleep nie.   Ons sien nie kans om 'n groot hap van ons pensioen op brandstof te spandeer nie.   

 

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 16/11/2017 - 16:46

Dit is baie sleg vir ons wat 13 maande voor die tyd reeds bespreek.  Vir 2018 se Desember het ek reeds besluit Eiland is 'n beter opsie.

Maar ons sal maar moet deur druk Hartenbos toe hierdie jaar.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 16/11/2017 - 16:50

Ek kan dink daai groot waens en voertuie om hulle te sleep drink lekker baie brandstof met so 'n trip?

EK is gelukkig dat my kombinasie baie lig op brandsof  is.  15km/L

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus