Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert dit is slegs om… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -6 hours ago
Block Forum Herstel en terugvoering Geert -6 hours ago
Chris B Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
👍👍👍👍 Forum Herstel en terugvoering Gryswater -7 hours ago
Umfula is nie n slegte plek… Umfula Lapskag -7 hours ago
Leeu Kgalagadi Oktober 2026 Geert -8 hours ago

Batman

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Ou Batman en Superman sit in die kroeg ,die kroeg is op die 20ste vloer van n gebou vertel Superman aan almal wat wil luister dat die wind so sterk waai op die 20ste verdieping dat as iemand by die venster sou uitspring die wind hom in die lug sal hou sodat hy weer veilig by die venster kan inklim .Superman voeg die daad by die woord en spring by die venster uit .3 minute later klim hy doodluiters weer deur die venster .Okay se 1 dronkie ek sal probeer ,hy spring by die venster  uit en val hom desmoers op die grond .Batman kyk vir Superman en se Jussie Superman jy is n regte vark as jy gesuip is

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus