Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Johann.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Kla met brood onder die arm, Oktober 2026 saam gesels Johann L -1 hour ago
Gazebo, Hoe maak ek my ou rally tent… Johann L -2 hours ago
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -13 hours ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -13 hours ago

Lag 'n slag

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Laat ons bietjie lag oppie Maandag.

Smart car

 

Secunda

Sleep nou

Thu, 01/02/2018 - 07:26

Lekke Anton eish die gesmeek darem Waren ek drop haar af na vanaand se ete he he wink

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 02/02/2018 - 08:04

Ek het nou lekker gelag vir Warren en Voories.   Shaun, ek wens jy kon Colin gehoor het na die krieket!!    Hy reken hulle het die toss gewen en moes Indië eerste ingestuur het om te kolf, want hulle is baie goed met tellings jaag.

0
Port Elizabeth

Frieps

Mon, 12/02/2018 - 14:48

Die ou wil 'n monnik word en gaan na die klooster om aansoek te doen.  Hulle aanvaar hom en sê hy moet 'n eed van stilte aflê vir 5 jaar.  Elke jaar mag hy net 2 woorde sê.

Na die eerste jaar vra die hoof monnik hom wat is sy 2 woorde.   "Kos koud" sê hy.

Na die tweede jaar vra die hoof monnik hom weer vir sy 2 woorde.  "Kleed vuil" sê hy.

Na die derde jaar antwoord hy:  "Ek bedank".

Die hoof monnik antwoord: "Wel ek is nie verbaas nie.  Want vandat jy hier gekom het, kla jy nog net".

wink

 

0
Vaalpark

Johann L

Tue, 13/02/2018 - 20:26

*GRANDMA  IN  COURT..* Brilliantly Hilarious: 

?????

Lawyers should never ask grandmas a question if they aren’t prepared for the answer!

In a trial, a small-town prosecuting attorney called his first witness, an elderly grandmother to the stand.

He approached her and asked; _"Mrs. Jones, do you know me?"_

She responded, _"Why, yes, I do know you, Mr. Williams._ _I've known you since you were a young boy, and frankly, you're a  big disappointment to me.._
_You lie, cheat on your wife, manipulate  people and talk about them behind their backs. You think you're a  big shot when you haven't the brains to realize you never will  amount to anything more than a two-bit paper pusher. Yes, I know  you.."_

The lawyer was stunned!  Not knowing what else to do, he pointed across the room and asked,  _"Mrs. Jones, do you know the defense attorney (the opponent's lawyer)?"_

She again replied, _"Why, yes, I do. I've known Mr. Bradley since he was a youngster. He's lazy, bigoted, and has a drinking problem. He can't build a normal relationship with anyone  and his law practice is one of the worst in the state. Not to  mention he cheated on his wife with three different women. One of  them was your wife. ..Yes I know him."_   

The defense attorney almost *died*.

The judge asked both lawyers to approach the bench and in a quiet  voice said: 

_*"If either of you rascals asks her if she knows me,  I'll send you to jail for contempt of court !*
??????????????

0
Centurion

Dusty

Tue, 13/02/2018 - 21:07

Laat my dink aan die hospitaal suster wat in die getuiebank is vir n dronkbestuur. Sy moes die bloed trek.

Die beskuldigde se prokureer probeer om hom los te kry. Vra haar of daar nie alkohol in die skoonmaak van die spuite was nie. Nee het sy ge-antwoord. Ons gebruik kookwater. Was daar nie alkohol in die kraanwater nie vra hy haar. 

Dan was ons almal poepdronk het sy ge-antwoord. Einde van sy vrae

0
Meyerton

Segekok

Tue, 20/02/2018 - 12:28

Ek sien die ou is nie so goed soos die een hier in Meyerton nie...  Hier is n ou hy genees AIDS en hy is n spesialis op die STAYSOFT probleem.  Dan kan hy nog help as jy nie kinders het nie ook.....

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus