Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Tuis Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -6 minutes ago
Donker Lag 'n slag Voortrekker -1 hour ago
14 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -12 hours ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -22 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -22 hours ago

Kamp en visvang

Pretoria
Submitted by Petro Pretorius on
Forums

Ek weet nie hoe ander voel oor kamp nie, maar ons, dis nou ek en manlief wil nie iewers gaan kamp en net eenvoudig rondsit vir niks nie. Ons verkies om te kamp waar ons n lyntjie in die water kan gooi. As ons nie n vis vang nie kan ons dan ten minste na die water kyk. Wat maak julle ander met jul tyd.

Pretoria

Geert

Wed, 16/12/2020 - 20:59

Hoop iemand kan my help. Waar kan ek n visvang lisensie koop vir die see? Is daar n aparte lisensie vir dam en see? Iemand noem dat dit by poskantoor beskikbaar is.....kan ek dit in Pretoria koop vir see gebruik? As daar n alternatiewe opsie is as die poskantoor sal baie help aangesien dit deesdae malhuis daar is weens grants uitbetalings

0
Kleinmond

Chris Boucher

Wed, 16/12/2020 - 21:20

Eerstens - daar bestaan twee aparte hengel-lisensies. As't ware meer, want sover my kennis strek het elke provinsie sy eie lisensies vir varswater-hengel. En ja, jy benodig 'n aparte lisensie vir seehengel - wat hier by ons (Wes-Kaap) by poskantore uitgeneem kan word.

0
Secunda

Sleep nou

Thu, 17/12/2020 - 07:44

Soos Chris se poskantoor of enige groot visvang winkel wat alle visvang benodighede verkoop sterkte vertrou jy sal reg kom Geert

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus