6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Wessel.. Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -10 minutes ago
Wildtuin restaurante Kruger 2026 Rona du Plessis -26 minutes ago
Rona... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -30 minutes ago
Geert se braaivleise.... Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -1 hour ago
Traction control Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
Braai Lux Oktober 2026 saam gesels Geert -11 hours ago

Richtersveld

Secunda
Submitted by Sleep nou on
Forums

Julle ek kyk nou die aand n prograam van Johan Botha vergete riviere en toe gaan die program oor die Noord Kaap en die Richtersveld wow julle dis n mooi wereld wat ek glo n ou moet gaan verken. Was van julle al daar gewees hoe vind julle kamp plekke kom vertel bietjie van julle ondervinding

google kaart

Hello Warren

Do you really consider to visit the Richters during December??

Ek vergelyk die afgelope Mei die temperature van Pretoria en Upington [gebrek aan ander plekke] naby Kalaghadi, en vind dat amper elke dag is Upington effe kouer en beslis tot 3 grade warmer as Pretoria en Rustenburg.

Ek trek swaar in Brits deur die somer, dus sien ek nie kans om Kalaghadi en Richtersveld in Desember te besoek nie. Onthou geen elektrisiteit is gelyk aan geen waaiers en aircon's, behalwe in jou voertuig.

 

Geniet jou beplanning

   

 

Waar my wa staan

Arie

Thu, 11/06/2020 - 13:56

Ek sal nie daaraan dink om ń fiets Richtersveld toe te neem nie! En om nog ń golf caddie agter die fiets te sleep , glad nie!

Neem die regte spaar parte saam en Bobs your uncle.

Ry van kamp tot kamp dan sien jy alles wat jy wil sien. Ry so 10vm uit die kamp en ry ń lekker scenic roete dat jy so 3 nm in die volgende kamp is.

Op daai manier kan jy rustig ry stop en die natuur bewonder en die grootste gedeelte van die park sien.

Dalk is ek te dom om moeilikheid te sien maar ek glo vas die manne oorskat die moeikheid graad bietjie kwaai. Ja daar is van die passe wat jy maar mooi moet ry om om die draaie te kom maar nie oormatig hairy nie.

Ek lees op ander forums dat die gesoute manne reken jy moet rkstra spaarwiele saamry?

Nog altyd net een wiel saamgery, pas op die boswa en die trok, in die ses keer wat ek die park deurkruis het nog nooit ń papwiel gekry nie.

Met ń boswa agter op jou hak gaan dit by party passe maar broekskeur om van die draaie. My Pajero se rocksliders is altwee so lekker hol gedruk teen die rotse, maar dit is hoekom mens rocksliders opsit.

Ek persoonlik glo mens kan met ń geruste hart op jou eie die park deurkruis. Gee jou self so twee weke en dan sien jy alles wat daar is.

Onthou om ń lekker groot tube( binneband) saam te neem. As ek rwg onthou is Potjie Pram kamp rwg op die rivier en so 100 m verby die kamp is daar lekker wit water om met ń tube af te gaan.

Ek moet dalk noem dat ek al vasgesit het in die dik sand, dit het my 7 ure geneem om daar uit te kom. Ons (Petra en ek) het ons tent net daar opgeslaan vleis gebraai en die nag daar gekamp. Die volgend oggend uiteindelik uit die sand los gekom en verder gery.

Daai goed is natuurlik wat daai plek so uniek en lekker maak.

Terloops vir die wat dalk nie weet nie; die Richtersveld is een van net twee berg woestynne in die wereld.

Die ander een is in Nevada USA.

Do you really consider to visit the Richters during December??

Wessel, het nie ander keuse nie, ek moet my jaarlikse verlof gebruik, enigste weg-kom tyd...

Arrie, Ek het n redelike gooie versaameling spares, selfs die speciaal spanners om die fan af te haal... kort hier en daar, maar daars n' klomp ander dinge as net spaar part wat kan verkeerd loop.... Van die ECU tot by daai vervloekste diesiel pomp wat amper om-moontelik is om by te kom.

Spaar bande? stem. vat net een, Miskien net n binneband ingeval die sidewal kry n sny wat nie met n gaitor kan reggemaak word.

Maar ek't daar n' baai gooie terug val opsie, wat ek self gemmak waarmee ek n band kan re-seat op die beading deur die lug-druk in my spaar-wiel te gebruik... Dis iet's wat ek self uitgedink en gemaak... As push-comes-to-shove, ek kan band afhaal, regmaak

Vassit inni sand.... graaf en track-mats... die rubber-strips tiepe. Bietjie swaar, maar hulle werk, beoog om die opvou - metaal tiepe te kry, hulle pak kleiner en is so hele kilo's paar ligter

Ook so 8 of wat army-isue sand sakke (herwinnings kit 101)....

Die kenner's se, as die voertuig stop, bly met die voertuig..... Jaa nee maar dit help tot n maate, tot water raak kla... Daai storie van my rugsak, op n golf-trolly, dit het vir my in die verleede gehelp toe ek vas-sit op n style-helling en brandstof was min... Jaaa n rookie fout maar sulke ding vang onverwags.... Moes 30 kilo's terug stap tot by teerpad.... Ek was baai bly dat ek nie moes rugsak dra en dit somme net agter getrek, Geen angs nie, alles saam water / kos / stoofie / tent / slaapgoed....

Anyway, dis net vir absolute nood-gebruik, op help te gaan soek...

Ek vra die vraag, want ek nooit daar was, en weet nie of daai ding sal werk daar...

Bietjie rond-toer oppi fiets? somtyds, is dit lekkerder om bietjie buite te wees en nie altyd inni car, soos ek by die dorpie Rhodes gemaak...

maar nou ja, U se nee virri fiets.... dankie...

 

 

 

Waar my wa staan

Arie

Thu, 11/06/2020 - 16:49

Jy sal seker so 100 km moet fiets ry om hulp te kry.

Dit is regrig nie fiets wereld nie. Ons stop gewoonlik so lunch tyd, mask iets om te eet, en dan gasn stap ons teen die koppe op of in die canyons.

Ek het ook aliminium sand lere, maar ek moes 4m ry, uitklim lere skuif weer 4 m ry en so aan tot vervelens toe. So nou en dan probeer sonder die sand leer, daai sand is soos poeier, sak tot by die trok se pens weg.

Onthou ook om brand hout saam te vat, daar binne is niks, nie krane hout of bokerol. Die kamppe lyk net soos die res ban die area, net ń naam bord dan weet jy jy is in ń kamp.

Hulle het by een kamp nou alles gaan spoil en ń ablusie gebou, ek vermy daai plek soos die pes!

 Die eerste keer wat ons soontoe gegaan het, was so 1978 rond. My seun was ń kleuter en my dogter ń baba. Twee weke daar gery en gekamp en nooit ander mensr of voertuie gesien nie.

Lekker verby!!

Ons het 32 plastik- smelters vol anni go.....

Nou ja terug na die storie...

Dankie vir die "tips" brandhout....  Mmmmmmmm

Met my voertuig uitleg, spasie is n geweldige premium, die enigse oop plek is op die bed en ek wil nie die bed toe-pak... dit be-moilik alles as ek wissel tussen "dag-configurasie" en "slaap-configurasie" ....... Wonder ek nou, met my swing-away fiets houer, design, (dit sal letterlik die fiets van agter tot langs die bestuurder's kant kan uitswaai), aangesien dit moet verby die spaarwiel uitsteek, dink ek kan een van daai Wicka-box- carriers wat agter kom op die houer monteer....

N tiepe dual purpose monteering, fiets of wicka-box.

Bonus is, dan hoef ek nie my "buddy-bag" op die spaar wiel te dra, alles daarin kan saam hout of wat-ook-al daarin sit.

Maar nou vra ek weer, aangesien so wika-box my "departure-angle" vreeslik verminder (die agter end vang die grond as jy steil opdraan vat)  sal dit n probleem wees? Of is die paaie rof, maar nie steil opdraan en afdraan soos die van die bergpasse? Photo's wys plat, maar sanderig....

SO IETS....

mkmm

Hi Arrie, baie dankie...

Hier in n simple sketsie van die "swing-out- fiets houer" wat so in my geagtes rond dwarrel, aangesien ek doen alles soos kook / skottlegoed / buite by die agter deur, moet ek die agter deur heeltemaal kan oopmaak...

Alhoewel my eerste pooging vir die fiets, (voor op die Landy) het gewerk deur die berge, was ek nie so lekker met die ding... vir my doel eindes, om n fiets sam te vat is redelik belangrik, nou-nie vir Richtersveldt, maar wel vir ander plekke waarheen ek wil toer...

 

gvgtev

Môre almal wat al daar was en nog wil gaan

Ek kyk gister op SANPARKE se blad, en besef dat Sendelingsdrif geen kampeer fasiliteite het nie, slegs chalets.

Dis nogal jammer want anders kon mens tot daar sleep met 'n boswa en daar oorbly. Dan kan mens maar elke dag net met voertuig die park verken.

Is Sendelingsdrift die enigste toegangs kamp na die Richtersveld park??

Groete

 

 

Oudtshoorn

neef Herman

Fri, 12/06/2020 - 10:24

Warren, wat jy ook al vasbout aan jou voertuig sal die sinkplaatpaaie na Richtersveld probeer afskeur, nie speletjies nie. Soos Arie sê, bicycle gaan nie daar werk nie, huur n satelietfoon. So ruk gelede gehoor van die man wat een van die min gebruikte paaie gaan verken het, en toe voertuig probleme kry.  Toeriste het, ek dink 3?, dae later ñ man sien stap, eers gedink dit is n skaapwagter, gelukkig gestop. Sy dogter het by voertuig gewag. Daai wêreld is wyd, mens kan afdwaal en wegraak.

The one I'm looking at, actually comes with a swing out bracket, (that's special) and has to be bought seperate.....

Together the chap want's R5000 (discount included)

1) I get shot of my buddy bag,

2) it's secure (the buddy bag just zips closed, but you can lock the two zippers together)... Mmmmmm

3) Unlike the buddy bag, it's waterproof..

4) it actually swings out the other way, (to the passanger side) which is better because with the door open it makes a "table top", all I would have to do is lengthen the gas pipe for my 2 plate stove.

Downside is that it's white..... If it works, I'll have to get Neef to spray-paint it for me........

Ok so the chap has given me the bracket to go home with tonight and see if it will work on the Landy.... BIG ISSUE is that it has to swing clear of the door....

Looking promising....

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus