Goeie more almal.
Koffie is weer lekker vanoggend.
Lekker ligte bui reen verlede nag gehad
Geniet die Sondag.
genoeg plek om sy vrou rond…
genoeg plek om sy vrou rond te jaag
Hehe. Freda ek dink dit was die plan? Dis mos hulle "eerste," buite seisoen kamp nou dat die kinders uit die huis is?
Go sleepnou! ![]()
Sleepnou ek gaan nou maar…
Sleepnou ek gaan nou maar hier vir jou welkom terug sê ![]()
Hopelik spring ek jou op die koffie draad voor want jy gaan weer soos 'n wind hier deur.
Ek hoop julle het lekker gekamp en rus en ek sien baie uit na die foto's
Thanks Anton
Dis lekke om terug te wees die fotos sort ek uit sal hulle binne kort opsit ek julle almal gemis op forum ja ek wil net se vir almal kom ons vergeet van CP beweeg aan hierdie forum van ons is puik omdat ons mekaar respekteer hier gesels ons oor alles en wat kom julle lede val in en gesels lekke saam
Goeie more almal…
Goeie more almal.
Amper lang naweek. Elkeen moet die dag baie geniet
More Dusty en almal wat kom…
More Dusty en almal wat kom.
Geniet die dag en gaan groot of gaan huistoe ![]()
GM !
Goeie môre al die Kampforum-maters, asook dié wat net hier lees en nie deelneem nie !
(Ek aanvaar julle kom agter ek het skielik 'n sagter benadering teenoor ouens wat net hier lees en nie deelneem nie !)
Ek het nie 'n goeie nagrus gehad nie en ek vermoed forum-probleme is wat my sedert 2vm vanoggend uit die slaap gehou het. Uiteindelik toe maar opgestaan en 'n nuwe draad hier op Kampforum geskep - hoop julle het dit gesien.
Wat belangriker is, ons koerant Die Burger se hoofopskrif vanoggend is : "Wes-Kaap staal hom vir storms". Wonderlike nuus vir die meerderheid van ons, maar tog groot kommer vir die derduisende mense in opslaan-hutte met plastiek bedek of daardie sonder selfs dit. Maar om te kan lewe het mens, dier en plant hierdie tipe ingryping nodig om lewend-gewende water te voorsien.
Ons hou dus duim vas vir die reën vanaf omtrent 5nm tot môrenag en dan weer later vanaf Sondag (nogal die dag wat ons Wildtuin toe vertrek).
Geniet julle dag.
More Almal. Mooi dag vir…
More Almal. Mooi dag vir almal.
Ek het lekker geslaap. Gaan nou goe so boetjie werk probeer doen voor die personeel opdaag, Dit is nou as hulle vandag gaan opdaag... daar word mos weer GESTRIKE vandag...so hulle kan daln n probleem hê met vervoer.
Len, daar beleef jy nou ook…
Len, daar beleef jy nou ook die staarsiekte. Lekker dag
More more almal,…
More more almal,
Geniet die dag, ek sien hier by ons die pad vroeg besig. Nou wonder ek is dit mense op pad om te gaan toy toy of werk toe?
Die pad vanaf Centurion tot…
Die pad vanaf Centurion tot in Kempton was redelik stil. Niks anders as die normale verkeer nie.
Deon van my staff was gister…
Deon; van my staff was gister nog laat van die babaraas wat hulle opgedoen het van Sondag se party.
Ek het agtergekom die manne wat so gim en body build is nie so tuff soos hulle lyk nie.
Dink nie drank en al daai sappies wat hulle drink werk so lekker saam nie ![]()
My huishulp het ook laat kom werk, na 10, as gevolg van die "strikes" Kan julle glo,sy het die laaste 8 km geloop na my huis. Ek het vir haar gesê volgende keer voor sy so vêr loop, moet sy bel dan stuur ons n drywer wat haar iewers kan optel. Dit noem ek lojaal.
Main reef JHB
Morning all...
Kept the grandkids out of school because of the "shuttle bus" doing the rounds in the West Rand, All couriers are not active, But Main reef between CBD & Krugersdorp quiet at the moment, but it"s still early.... Parked the toy inside the factory yard...Let's see what happens...
Nee Len, Deon werk nie vir…
Nee Len, Deon werk nie vir my nie, hy het sy eie besigheid.
Hy was ook sondag by my partytjie gewees en van my staff het lekker gekuier.
Die een is n bodybuilder en hy het dit bietjie oordoen, want alles was mos op die huis. Het ook heeltyd in die son gesit. He He
Ek het n tekenkantoor en die bodybuilder is een van my stafflede.
Ek dog Deon is die body…
Ek dog Deon is die body builder ![]()
Môre almal! Lede en nie lede! Julle moet 'n lekker dag hé ![]()
More manne en vroue
Dit is lekker om julle te groet vanoggend. Dit is 'n nuwe dag, 'n nuwe seën. Boonop is die week oor sy bult, dit is alweer Woensdag. Die wat nog werk, hou moed, nog net more dan het julle 'n baie lang naweek.
Len, dankie dat jy altyd 'n voorbeeld is vir my en sommer almal van ons hier op die forum. Ek kom ook agter jy vergewe deesdae makliker.
Ek kan nie wag om te hoor of die reën by julle gaan kom soos hulle voorspel nie.
Harry, wat jy daar vertel van jou huishulp is die dingetjies wat my baie lief maak vir hulle. Dan kan ek berge versit om hulle te help.
Ek het 'n sms gekry van die verkeersdepartement om te sê my nuwe bestuurslisensie kan afgehaal word. Hopelik sal dit nie so 'n lang proses nie en dan kan ek vir 5 jaar weer ontspan. Haai, hoop ek leef nog 5 jaar!![]()
Nouja, mag die land al die strikes oorleef. En mag dit tog eendag tot 'n einde kom.
Lekker dag vir almal. Hoe sê jy Shaun? Laat hy loop soos stroop.





Sjoe, hulle lyk maar eensaam…
Sjoe, hulle lyk maar eensaam en alleen daar? Hy het genoeg plek om sy vrou rond te jaag, dit is verseker.