6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Laaste oor die dekselse kappie Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -28 minutes ago
Lower Sabie Kruger 2026 Geert -32 minutes ago
Kappie e se toets Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -42 minutes ago
Laptop e..... Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -46 minutes ago
Laptop... Forum Herstel en terugvoering Rona du Plessis -59 minutes ago
Thumbs up Forum Herstel en terugvoering Geert -1 hour ago

Sleep in viertrek?

Waar my wa staan
Submitted by Arie on

Vroeer vandag so bietjie onderhoud op die Oupajero gedoen, boute op ratkas se agterste "mounting" het losgekom.

Terwyl ek daar onder die trok le en werk kyk ek sommer so rond of alles verde nog goed lyk, kyk na die oordrag ratkas en wonder toe by myself;

Hoeveel 4x4 eienaars sleep in viertrek? Logies moet die senter ewenaar dan NIE gesluit wees nie, maar in 4x4 is die padhou vermoens van 'n voertuig baie beter as die van 'n 2x4, maar ek skat die groot voordeel is dat die las van die "prop shaft" assook die agterste ewenaar met 50% verminder.

In 4x4 "mode" word die krag immers helfte gedeel tussen voor en agter wiele, dit plaas dan uiteraard baie minder las op die ewenaar waneer voertuig swaar gelaai is en nog 'n swaar wa moet sleep.

Ek hou nooit regtig boek van my petrol verbruik nie, maar ek het nog nooit 'n groot verskil gesien tussen 4x4 en 2x4 nie, mens moet natuurlik net nie laestrek kies nie, dan gaan petrol verbruik drasties val, maklik met 65%

Hoe voel die ander 4x4 kenners hier oor?

Segekok

A snatch has it's place, but here is the thing.. For a badly stuck vehicle, the forces that get introduced are astronomical.... kinda in the 8 - 10 tonnes kinetic at full stretch... Nobody will ever convince me that introducing that kind of stress into a vehicle is OK....

So the cowboys go out and spend what.... R3500 - R4000 on a "poffadder" and now they have to justify the expense and you are the guinea-pig....

Snatching is ok for a mediumly stuck vehicle.. (wheels 1/3 into the ground)... But only if: -

both vehicles have been properly equipped for snatching.

The tackle is appropriate with both ends of the snatch belt are connected to each of the vehicles with a Briddle belt, with appropriate shackles / damper blankets / ETC and the lead recoverer (person) knows exactly what they are doing).

I was investigating the use of hub winches... The thread became antagonistic because I said exactly what I'm saying now, and I was challanged to go to some or other mud pit and "let's see who get's out first" me with my hub winches or him with a snatch...

My response? First I'm not stupid enough to want to get stuck, and secondly, I travel alone.... So if the idiot wants to apply the equipment appropriatly to the circumstance, he must extract himself, un-aided by another vehicle with his "poffadder" And I will extract myself with hub winches and a ground anchor also alone and un-aided by another vehicle and let's see who would win the race....

So....... There you have it...... Nowadays because I'm some 78 800 000 seconds old <give ot take a couple of hundred> I'm not into building roads / climbing in and out of mud-pits and so on...

Now I drive a boeing 747 that costsaplenty and don't use it for assisting other people, and at the teeny-tiniest of a EEK! I stop and think..... CAREFULLY!

Pic one: - properly equipped vehicle

Pic two: Snatch rated attachment points

Pic three: - Proper and suitable tackle ess purple belt is the U Briddle for 2 attachments to the vehicle

 

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 17/04/2018 - 13:52

Om die draad weer terug te bring na die oorspronklike vraag;

Wie sleep in 4x4, en ja ek het in my eerste inskrywing genoem dat jou diff lock moet af wees, en ja tegnies is Warren reg 2x4 moet eintlik lees 1x4 en 4x4 moet na reg lees 2x4, maar kom ons los al die tegniese goed uit. ek glo baie min mense gaan nodig he om recovery met 'n gewone padwa te doen of om 'n voertuig met 'n padwa agter te herwin[skielik onthou ek die afrikaans vir recovery!]

Is daar ander behalwe Dassie en ek wat dit doen?

En indien wel vind julle enige voordeel daaruit?

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Tue, 17/04/2018 - 14:17

Arie, my Ford is altyd "all wheel drive"  ek het nog nie die Exclusive met 'n ander voertuig gesleep nie, so ek sal nie jan sê hoeveel beter is die Ford nie.

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 17/04/2018 - 14:49

Willem ons WEET mos Ford is altyd voor al die ander fabrikate, hulle dink nog aan iets dan het Ford dit al jare.

Ek het glad nie aan Ford gedink toe ek die draad begin het nie, ek lees juis nou die dag dat die Land Rover club 'n Ford gekoop het as hulle offisieele LR recovery voertuig?

Warren sal weet daarvan!

0

Ek het glad nie aan Ford gedink toe ek die draad begin het nie, ek lees juis nou die dag dat die Land Rover club 'n Ford gekoop het as hulle offisieele LR recovery voertuig?

Warren sal weet daarvan!

Sowaar Arrie, sowaar.... Maar hulle gee 3 brandbluussers by.....cheeky

Faaaaaaiiiiiiiittttt  Nou gaan die bleery draad weer gekaap word.....

EK! EK sleep in perminent 4x4, en as ek hier kom is die middlste dif gesluit!.... Want.....

Oooo Kilo-Alpha-Kilo .......................Hier Tom Tom Tat

 

0
Waar my wa staan

Arie

Tue, 17/04/2018 - 15:23

Ek vermoed die brandblussers is om die LR se koppelaar wat brand mee af te koel?

Dalk soos ons in ons diensplig jare gedoen het, om die bier koud te maak?

Niemand kon ooit verstaan as die Bedford begin brand dan is die blussers altyd leeg.

0

Ek is een van daai boring 4x4 eienaars. Ek het nog nooit n 4x4 track of sulke goed gedoen nie.

Ek sleep ook nie in 4x4 nie. Al wanneer ek 4x4 "engage" is wanneer die voertuig die gevaar staan om vas te val.

Andersins sal ek "engage" op n grondpad of sandpad want die boekie se die voertuig se 4x4 funksie moet ten minste 20 kilos n maand loop om die ratte biki te olie.

Enigste rede hoekom ek altyd 4x4 koop is sodat ek nie gebriek word deur die tekortkominge van die voertuig waar die pad na die kampplek of verblyf dit verg om 4x4 te "engage".

Vat as n voorbeeld Kieliekrankie in die Kgalagadi wat jy definitief nie gaan bereik met n 2x4 nie.

0
PRETORIA

Leeutemmer

Wed, 18/04/2018 - 12:12

Vriend van my het eenkeer vir dae met net die Difflock aan in sand gery. Toe hy uiteindelik vasval kom hy agter hy het al die tyd gedink hy was in 4x4. Gebruik 4x4 net wanneer nodig, dit is hoekom hy daar is.

Groete

Willie.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus