Forums
Wat dink julle van my Winch fitment voor die Bumper. Werk baie goed vir my.


Met 'n "cuting torch" kan jy…
Met 'n "cuting torch" kan jy hom in 5 min verwyder?
Dit is interessant om almal…
Dit is interessant om almal se raad/menings te lees.
Ek beplan om n nudge bar voor aan my bakkie te monteer sodra die canopy gedeelte klaar is. Wil dan n wenas vooraan monteer maar slegs sodra daar n nood is. Dus gaan daar nie n platform voor wees nie maar slegs n oog om die wenas aan vas te haak. Gaan die wenas net iewers stoor tot dit nodig is.





Removing of the winch.
You will be able to remove the winch in about 20 minutes and fit again in about half an hour.