Ek het gedog ek vra die manne en mannine hier op die Forum .Ek is nou al 4 jaar op pension en het nog nie aan soek gedoen vir Staats pension .Om in daai lang ry te staan by "Home Affairs skrik my heel af .Nou hoor ek mense se dat as jy eindom besit ,reeds n Maatskappy pension kry jy nie kwalifiseer om Staats pension te trek .Is dit n wolhaar storie of nie , soos ek gese het sien nie kans om in daai lang ry te gaan staan en dan weg gewys word oor die gerugte .Help asseblief die lede wat kennis dra daarvan
Groete
Daai belasting wat hulle…
Daai belasting wat hulle moet betaal, is nou net die regte rede vir 'n groot toi-toi deur die pensionarisse.
Ek het ook by hulle gaan…
Ek het ook by hulle gaan hoor of ek eendag mag eis, sommer hier by Vereeniging se kantore.
Hulle het dadelik gesè nee, na hulle my baie vrae gevra het. Ek wou weet wat is die rede.
Hulle antwoord; Ek speel LOTTO en daar is altyd n kans dat ek groot geld gaan wen ![]()
Lotto speel
Ai Harry maar om die lotto te wen moet jy darem n kaartjie koop .Het jy hulle vertel jy koop nie n kaartjie nie ![]()
Ek speel die LOTTO…
Ek speel die LOTTO
9 lyne 2 keer n week (Gewone LOTTO)
3 lyne 2 keer n week (Power Ball)
Almal sit en wag vir my om te wen ![]()
As mense my bel vir donasies, dan sê ek, ek speel LOTTO en doen so my deel vir welsyn ![]()
As ek nie wen vir n maand nie kos dit my R 900 / Maand
Meeste wat ek nog gewen het op n nommer was bietjie meer as R 2000.00
Soos ek uitgewerk het, gaan my nommer vir die jackpot in kom in die jaar 2098, dan sal ek dit kan deel met almal ![]()
Met my luck sal ek dit deel met 101 ander mense wat die selfde nommers gespeel het.1 2 3 4 5 6
Wen wen situasie
Harry ek dink ek het al die storie vertel maar hier kom dit weer .Ek is op vakansie in Thailand .2 pragtige dames nader my en vra of hulle my n goeie tyd kan gee .Hulle se dit sal voel asof ek die Lotto gewen het .En hulle was reg in die Hotel kamer het ons 6 balle gehad
Ag nee oom Dassie,…
Ag nee oom Dassie, ampertjies my broek nat ge-pie!!!
Darem lekker gelag nou!!





Arie
Dankie Arie ja ek kry myself net so jammer
miskien moet ek en jy so n orkes begin Die Skaduwee Broers van Pretoria .Dan sing ons daai snot trekker liedjies van die ou wat sy meisie verloor het ,sy Harley is gesteel en die trekker op die plaas se wiel is pap 