Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago
ANC is soos.... November 2026 Wessel Strydom -10 hours ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -17 hours ago
Einde van ANC? November 2026 Goeie Hout -18 hours ago
Einde van ANC? November 2026 Geert -18 hours ago
Slaap al die ou toppies na die stemmery November 2026 Goeie Hout -19 hours ago

N ernstige vraag

Durban
Profile picture for user dassie
Submitted by dassie on
Forums

Ek het gedog ek vra die manne en mannine hier op die Forum .Ek is nou al 4 jaar op pension en het nog nie aan soek gedoen vir Staats pension .Om in daai lang ry te staan by "Home Affairs skrik my heel af .Nou hoor ek mense se dat as jy eindom besit ,reeds n Maatskappy pension kry jy nie kwalifiseer om Staats pension te trek .Is dit n wolhaar storie of nie , soos ek gese het sien nie kans om in daai lang ry te gaan staan en dan weg gewys word oor die gerugte .Help asseblief die lede wat kennis dra daarvan

Groete

Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Thu, 26/04/2018 - 16:34

Dankie Arie ja ek kry myself net so jammer crying miskien moet ek en jy so n orkes begin Die Skaduwee Broers van Pretoria .Dan sing ons daai snot trekker liedjies van die ou wat sy meisie verloor het ,sy Harley is gesteel en die trekker op die plaas se wiel is pap laugh

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 27/04/2018 - 07:20

Ek het ook by hulle gaan hoor of ek eendag mag eis, sommer hier by Vereeniging se kantore. 

Hulle het dadelik gesè nee, na hulle my baie vrae gevra het. Ek wou weet wat is die rede.

Hulle antwoord; Ek speel LOTTO en daar is altyd n kans dat ek groot geld gaan wen smiley

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Fri, 27/04/2018 - 12:32

Ai Harry maar om die lotto te wen moet jy darem n kaartjie koop .Het jy hulle vertel jy koop nie n kaartjie nie wink

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 27/04/2018 - 13:21

Ek speel die LOTTO

9 lyne 2 keer n week (Gewone LOTTO)

3 lyne 2 keer n week (Power Ball) 

Almal sit en wag vir my om te wen smiley

As mense my bel vir donasies, dan sê ek, ek speel LOTTO en doen so my deel vir welsyn smiley

As ek nie wen vir n maand nie kos dit my R 900 / Maand

Meeste wat ek nog gewen het op n nommer was bietjie meer as R 2000.00

Soos ek uitgewerk het, gaan my nommer vir die jackpot in kom in die jaar 2098, dan sal ek dit kan deel met almal smiley

Met my luck sal ek dit deel met 101 ander mense wat die selfde nommers gespeel het.1 2 3 4 5 6

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Fri, 27/04/2018 - 14:01

Harry ek dink ek het al die storie vertel maar hier kom dit weer .Ek is op vakansie in Thailand .2 pragtige dames nader my en vra of hulle my n goeie tyd kan gee .Hulle se dit sal voel asof ek die Lotto gewen het .En hulle was reg in die Hotel kamer het ons 6 balle gehad

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus