6 insette
Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jan Meyer Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -1 hour ago
Toer alte lekker saam Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
6 Oktober Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Swak sein Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Op n ander blad gelees..copy en paste Bestuurderslisensie Geert -6 hours ago
Selfde 'topic'..... Kruger 2026 Rona du Plessis -7 hours ago

Forum sekuriteit

Brackenfell, Weskaap
Submitted by Len Loader on
Forums

Anton, van my kant af ook baie dankie vir jou deursettingsvermoë om ook hierdie vervangende forumplatform op dreef te kry.

Ek het amper 'n hartaanval vanoggend gekry toe ek Andries Pretorius se FB inskrywing sien dat Kampforum se webblad vanoggend weer besmet is met SPAMs.  Die FB inskrywing is egter intussen verwyder.

Anton, dit het my nou dadelik laat wonder of die nuwe platform voldoende sekuriteit-beskerming het om toekomstige SPAM-aanslae af te weer.  Dit sal tog nie moontlik wees dat jy wéér soveel ure moet insit om dinge reg te hou nie.  Moet liewer nie op die forum sê watter maatreëls getref is nie, want dit maak dit dan seker makliker vir kwaaddoeners om weer toe te slaan.  Miskien kan jy net oppervlakkig sê of alle "loopholes" van die vorige platform op die nuwe platform toegemaak is.

Centurion

Voortrekker

Fri, 04/08/2017 - 20:38

Hierdie platform werk heeltemaal anders.

Fisiese registrasies, deur mense, moet deur admin goedgekeur word.  Admin moet die aansoek inspekteur en dan goedkeuring afmerk en dan save, dan is 'n lid aktief.

Bots, of programme wat probeer registreer, word deur 'n program met die naam "honeypot" weggedryf na 'n false registrasie "interface" en dan afgeblok.

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus