Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -6 hours ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -10 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -10 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -11 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -11 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -12 hours ago

Julie 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Julie het aan gebreek. Geniet die rusdag

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 27/07/2018 - 05:06

Môre Shaun.  My tee koppie is al koud, gaan nou koffie kry, dankie.

Dis Vrydag in die Baai, weet nie van daar by julle nie?

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 27/07/2018 - 07:15

Goeie more almal!     Julle moet 'n lekker naweek he! smiley

Freda, ek weet die son en maan het planne vannaand, maar het nog nie verdere ondersoek ingestel nie.   Sal bietjie loer wink

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 27/07/2018 - 07:21

Vanaf 20: 24 tot so 23:25 gaan daar 'n totale maansveduistering wees, en drie bekende sterre (nee Arie, nie dames nie😂) gaan baie duideliker as normaal wees. 

Dit is al wat ek van die dinge weet?

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/07/2018 - 06:55

Julle moet n awsome dag he laat loop met daai koffie hier loop hy soos stroop vrede

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus