Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -28 minutes ago
Kgalagadi temperature Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -34 minutes ago
Verbeel ek my of het............... Oktober 2026 saam gesels Len Loader -37 minutes ago
Herman Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -55 minutes ago
Lekker Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -59 minutes ago
Len Len gaan weer Kruger Wildtuin… Jan Meyer -1 hour ago

Julie 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more almal.

Julie het aan gebreek. Geniet die rusdag

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 27/07/2018 - 05:06

Môre Shaun.  My tee koppie is al koud, gaan nou koffie kry, dankie.

Dis Vrydag in die Baai, weet nie van daar by julle nie?

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 27/07/2018 - 07:15

Goeie more almal!     Julle moet 'n lekker naweek he! smiley

Freda, ek weet die son en maan het planne vannaand, maar het nog nie verdere ondersoek ingestel nie.   Sal bietjie loer wink

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 27/07/2018 - 07:21

Vanaf 20: 24 tot so 23:25 gaan daar 'n totale maansveduistering wees, en drie bekende sterre (nee Arie, nie dames nie😂) gaan baie duideliker as normaal wees. 

Dit is al wat ek van die dinge weet?

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Sat, 28/07/2018 - 06:55

Julle moet n awsome dag he laat loop met daai koffie hier loop hy soos stroop vrede

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus