Forums
Vir Gees en Len, en ander Nissan liefhebbers, kyk bietjie na die prawa!!
Puik Nissan
Die GTR-S baie groot in Japan en America puik sport voertuig
Gees, ek stem, maar vandag…
Gees, ek stem, maar vandag se ontwerp in windtonnels is maar heel anders, almal lyk ook maar baie na mekaar?
Maar ek sal wat wou gee om daai Nissan so paar rondes om Kyalami te vat?





Oom Arie, dit is baie baie…
Oom Arie, dit is baie baie mooi. Maar hier moet ek bieg, die GT-Rs is nie naastenby so mooi soos daai ou Fords, Shelbys wat oom n tyd terug opgesit het nie.