Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Kgalagadi leeus Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -15 minutes ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Sjoe November 2026 Johann L -2 hours ago
Sjoe November 2026 Geert -2 hours ago
Nee wat, ... November 2026 Chris Boucher -3 hours ago
ChrisB Kgalagadi Oktober 2026 Jan Meyer -5 hours ago

Segekok Verjaar al weer

Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt
Submitted by Harry Du Randt on
Forums
Dit lyk my Deon maak dit n gewoonte om elke jaar te verjaar. Hy is gelukkig omdat hy se geboorte dag en verjaarsdag op dieselfde dag vier. Nie almal is so "lucky" nie Deon geniet hom en mag daar nog baie wees. Voorspoed en goeie gesondheid word jou toe gewens.
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 16/10/2018 - 18:23

Segekok, kan net n goeie aand raak,

Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat dit die rede moet wees hoekom Segekok so baie verjaar?  Dit is al wanneer hy koek mag eet?

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus