Forums
Dit lyk my Deon maak dit n gewoonte om elke jaar te verjaar.
Hy is gelukkig omdat hy se geboorte dag en verjaarsdag op dieselfde dag vier. Nie almal is so "lucky" nie
Deon geniet hom en mag daar nog baie wees.
Voorspoed en goeie gesondheid word jou toe gewens.
Mamma bak vrugtekoek net vir…
Mamma bak vrugtekoek net vir Desember....... Word vroeg in September gebak......ek verjaar mosbso saam met proe tyd......

Ooh dit lyk yummy. Neem…
Ooh dit lyk yummy. Neem ouma bestellings?





Segekok, kan net n goeie…
Ek het tot die gevolgtrekking gekom dat dit die rede moet wees hoekom Segekok so baie verjaar? Dit is al wanneer hy koek mag eet?