Na aanleiding van Arie se opmerking op die Sizakala draad dat teerpaaie vervelig is (waarmee ek saamstem), plaas ek hier 'n paar grondpad foto's van waar ek al rondgeloop het.
Baie grond paaie, ry ek 2…
Baie grond paaie, ry ek 2 spaarwiele saam. Net ingeval ek "sidewall cuts" kry.
Afrika is nie vir sissie nie…
Afrika is nie vir sissie nie, maar Afrika is die mooiste land, geen twyfel daaroor nie.
Ek het 'n T-hemp wat sê "In America they call it Survivor, in Africa we call it Camping"
Johann, pragtig gestel!! Ja…
Johann, pragtig gestel!!
Ja die Hel is ook een van onse landjie se mooi plekkies, die pad soontoe is heel lekker en mooi.
Sleep nou, ja bandruk, ons kan seker lank daaroor praat? Baie sidewalls word stukkend gesny omdat baie mense geneig is om hul wielle te sag af te blaas vir grond pad.
Olifantshoek na Hotazel
Ek was einde verlede jaar in die wêreld vir werk en kon nie die versoeking weerstaan om op 'n naweek 'n grondpad te gaan verken en 'n stukkie Kalahari te ervaar nie.
Die Oppenheimers besit ook langs die roete 'n wilds reservaat genaamd Tswalu Lodge met sy eie vliegveld met 'n geteerde aanloopbaan. Gaan kyk maar op Google Earth. Dit is net kort duskant die grondpad se aansluiting aan die R31 tussen Van Zylsrus en Hotazel.



Lekker Johan, baie dankie…
Lekker Johan, baie dankie vir die deel.
Grondpaaie
Grondpaaie nie vir sussies nie net soos Johann se maar die draad van Johan K laat my besef op teerpad mis jy so baie van ons land en plan moet daar gemaak word om op die grondpaaie te kom en die mooi te sien ![]()
Gronpaai is gaga, dit maak…
Gronpaai is gaga, dit maak my wa se onderstel seer, laat grond op my Navara se enjin kom en my ABS brieke werk nie so lekker daar nie, het al `n paar keer amper my gat gesien met brieke wat vat en los, vat en los.
Mens kan niks sien met al die stof en o wee as iemand nog voor jou ook ry, nee wat!![]()
laat grond op my Navara se…
laat grond op my Navara se enjin kom en my ABS brieke werk nie so lekker daar nie, het al `n paar keer amper my gat gesien met brieke wat vat en los, vat en los.
Dalk tyd vir 'n Toyota? ![]()
Dan praat ek nie eers van…
Dan praat ek nie eers van hoe `n mens se bande se loopvlak lyk na `n tyd nie. Dit lyk of iemand `n klomp miere swaarde gegee het en beveel het om met die bande te baklei. ![]()
Nou wil dit vir my voorkom…
Nou wil dit vir my voorkom of die Navara dan eintlik 'n bakkie vir dames is??
ABS remme wil nie werk op 'n grondpad, enjin word vuil en wie weet wat nog, so eintlik 'n bakkie vir ma om mee shopping te doen.
Lees juis nou die da op 'n 4x4 forum dat die Navara geen staal beskerming vir die enjin, ratkas en diffs het nie, blykbaar is dit na-verkope items wat mens dan ten duurste moet aansit???
Bevestig dan maar net weer dat my vertroue in Ford absoluut gegrond is?
En ek het eintlik nogals gedink Nissan bou goeie bakkies, toe nie?
Bevestig dan maar net weer…
Bevestig dan maar net weer dat my vertroue in Ford absoluut gegrond is?
Ek lees ook die anderdag op kampforum dat die Ford's net so 'n spul afterfit items benodig wanneer mens hulle uit die stad uit wil ry?
of die Navara dan eintlik …
of die Navara dan eintlik 'n bakkie vir dames is??
Hoofrede hoekom ek hom gekoop het,..... is maklik om dames binne hom te kry. ![]()
`n Regte,
Voorie, daai goed is net om…
Voorie, daai goed is net om die trok soos 'n lrismisboom te laat lyk, daar is mense wat dink dit is pragtig????????
Maar die Ford is reg vir grondpad of off road net soos jy haar van die vloer af koop. Alle belangrike onderdel is klaar beskerm, insluitende die brandstof tenk.
En die ABS remme werk op grondpad ook.
Nou wie is Artie, nuwe lid…
Nou wie is Artie, nuwe lid of wat???
Ou gesie en sy trok
Ou gees nee wat daai Navara is grondpad se baas gaan toets hom bietjie op ons grondpaaie jy sal verbaas wees wat mis ons almal wat net op teer ry ![]()
Nou wie is Artie, nuwe lid…
Nou wie is Artie, nuwe lid of wat???
Artie Ertwurm ![]()
Swartbergpas
Ek weet die pas is op sommige se agterstoep, maar om lewe in die pragtige gespreklyn te plaas, sit ek paar fotos by.
Ons het die pas afgekope September vanaf Prins Albert se kant gery tot bo.





Wessels
Wessel band druk speel groot rol vat maar n band repair kid ook saam