Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -7 hours ago
Goeie Hout,... Cobb - Tips en idees Rona du Plessis -9 hours ago
Goeie hout... Cobb - Tips en idees Wessel Strydom -9 hours ago
Geert Cobb - Tips en idees Goeie Hout -9 hours ago
Wyse besluit Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -16 hours ago
"Smart move" Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -18 hours ago

Retro, bikes

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

ek dink meeste hier weet al dat ek 'n groot voorliefde vir Britse motors, en Bikes het, die wat ek so sagte plekkie vir Land Rover het?

Goeie nuus vir die ouer, meer volwasse bikers hier. Julle onthou seker almal die Norton, wie kan nou ooit die Norton Tri Star vergeet, die juweel van die Britse bikes?

Nouja Norton is terug met 'n Bang!! Hulle het hul bekende 1300 cc roadster se 4 silinder enjin in twee gesny en om daai 650cc twee silinder 'n "Retro Scrambler" gebou. Lees die tegniese specs en jy sal gou sien daar is maar min wat naby die een gaan kom, hantering [en ek kan ongelukig nie eerstehands daarvan getuigcrying] is blykbaar absoluut uitstaande. 

So paar prentjies net om julle weer lus te maak vir die lewe, ai wat is nou mooier as mooi?

foto1

n

foto2

n

foto3

n

Ai hoe water my bek nou om my been oor daai een te gooi, Petra agter op en dan slaan ons die pad Durbs toe!

Dis mos die goed wat my geslag mee opgegroei het, net stadiger en minder verfynd, daai jare het JY die bike gery, anders het die bike jou gery. nou met disc brakes, anti lock en al daai goed is dit baie makliker om bo te bly.

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus