Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hennie... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Wessel, ek kan nie "thumbs… Oktober 2026 saam gesels HennieBo -1 hour ago
Dankie Geert & Wessel Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -10 hours ago
Motorhome hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -10 hours ago
Wessel Oktober 2026 saam gesels Geert -12 hours ago
Exclusive hoogte Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -13 hours ago

Kyleu Bush Camp Dinokeng

Boesmans- riviermond
Submitted by Sarel Marais on
Forums

Op 'n vorige vraag oor Dinokeng het ek geen terugvoer gekry nie, so ek weet nie of enige van die forummense al daar was nie. Klink egter heel opwindend. Ons het vir 2 nagte na en weer vir 2 nagte van Kruger (22-23/3 en 8-9/4) daar bespreek

Daar is 2 kampplekke by Kyleu. Die boeskamp en die rivierkamp. By die boskamp het jy jou eie ablusieblokkie met 'n gasgeiser maar geen elektrisiteit nie. Dis waar ons bespreek is. Die rivierkamp het niks. Nie ablusies of enigiets nie. Dis groot5 wereld maar die kampe is nie omhein nie. En daar was al leeus in die kamp.

Vir meer inligting sien hierdie maand seWeg!Ry en Sleep of gaan kuier op Kyleu se webblad

google kaart
Boesmans- riviermond

Sarel Marais

Fri, 14/12/2018 - 17:21

Ja ek moet se ons is heel opgewonde oor Kyleu. Het dubbelbatterystelsel en ledligte so gebrek aan elektrisiteit pla nie

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 14/12/2018 - 20:24

Denokeng is 'n pragtige reservaat met mooi kampe.

Nou die dag by Denokeng Rusoord gaan loer, hulle bied ook nou 'n 3 maande tarief vir lang staners teen R2600 per maand.

Baie goeie prys vir die tipe oord!

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 16/12/2018 - 07:06

Dankie Sarel Kyleu en Willemsrus op my langggg bucket lys wil daar gaan draai maar dis meer werk as speeltyd vir my 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus