Jy moet 'n lekker verjaarsdag hé Lolla! Ek hoop jou kinders en jou man gaan jou lekker bederf! Geniet dit ![]()
![]()
![]()
![]()
Baie geluk Lolla, mag die…
Baie geluk Lolla, mag die slegste dag in die volgende jaar, beter wees as die beste dag in die af gelope jaar.👏🎂
Lolla lekke verjaar
Baie geluk en glo Anton en seuns gaan jou lekke bederf vandag
Baie geluk, mag daar nog…
Baie geluk, mag daar nog vele voor wees.
Baie geluk Lolla. Jy is op…
Baie geluk Lolla. Jy is op die regte plek om dit te vier. Geniet die dag en alles wat mooi is vir die nuwe lewensjaar.
Baie geluk Lola. Hoop jy het…
Baie geluk Lola. Hoop jy het 'n wonderlike en Geseënde dag.
Geluk met die verjaardag…
Geluk met die verjaardag Lola, Anton moet maar n roomys by die winkel koop vir jou.
Lekker dag en mag die voorspoed julle verveel vandag ![]()
Ja ek is ook laat, maar…
Ja ek is ook laat, maar steeds BAIE geluk met jou verjaarsdag. Goedheid en vrede vorentoe.
BAIE DANKIE
Baie dankie julle almal. Ek het baie lekker verjaar. Xxx
Lolla, voel seker vreemd om…
Lolla, voel seker vreemd om ook al 24 jaar oud/jonk [?] te wees.
Ag ons bly maar lief vir jou al is jy al 24!
Baie geluk Lolla. Bly jy…
Baie geluk Lolla. Bly jy het lekker verjaar !!





Baie geluk met due…
Baie geluk met die vejaarsdag. Anton moet jou baie bederf vandag. Mag jy n geseënde jaar geniet