Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker Chris. Het dit geniet… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -37 minutes ago
Kom ek probeer nog een Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Proef Video - Elim Gasteplaas Keimoes Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Grabouw buitelug skou November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
VSA stelsel November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Politiek ---geld.... November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago

Januarie 2019 Koffiekroeg!

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Daarshy!  Mag julle almal 'n baie voorspoedige 2019 hé!    Koffie vir enigiemand?  Ek kook solank die water smiley

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Thu, 31/01/2019 - 08:31

Môre sê al die mense op die forum.   Dit reën baaiie liggies hier by ons.  Die goeie nuus is dat dit blykbaar heeldag gaan reën.  Ons sal maar sien.....

Warren, think before you act....

Hoop julle het almal 'n moewiese lekker dag.

0
Boesmans- riviermond

Sarel Marais

Thu, 31/01/2019 - 08:38

Van my kant af ook more aan almal.

Freda, hier by ons het ook vroegmore 'n lekker bui geval. Ai, dis so welkom en ons is so dankbaar. Soos jy sê is daar reën basies vir heeldag voorspel, maar net soms wonder ek waarvoor die "Accu" in Accuweather staan

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Thu, 31/01/2019 - 10:41

Warren it is not my place to meddle in someone else's things, but I tend to agree with Freda, let the two, Chris and his wife, sort themselves. If parents come berween children, it will only worsen the situation.

That, my friend, is the only advise (for what is is worth) I can give.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus