Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... November 2026 Wessel Strydom -38 minutes ago
Johann... November 2026 Wessel Strydom -41 minutes ago
Goeie hout... November 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
Hallo Almal November 2026 Goeie Hout -9 hours ago
eendag was daar 3 rampokkers/kaartmanetjies November 2026 Wessel Strydom -14 hours ago
NB. Dit sal dalk nodig wees… November 2026 Johann L -1 day ago

Februarie 2019 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie môre medekampers.

Kan amper nie glo dat dit al Februarie is nie. Die tyd snel nou vinnig verby.

Dit lyk my klaasvakie se sand werk ook nie meer so goed nie. Lê maar en wag vir die tyd om op te staan.

Lekker dag en naweek vir elkeen.

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Fri, 01/02/2019 - 05:56

More julle laat die koffie loop soos stroop  skink in gaan groot vandag vrede

0
Centurion
Profile picture for user Wit Eland

Wit Eland

Fri, 01/02/2019 - 06:31

Dit was nou wel gisteraand maar dis altyd lekker as die grotes kom groet.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Fri, 01/02/2019 - 07:01

n Nuwe maand, met sy nuwe ding.

Geniet julle naweek en gaan groot.

Die wat kamp geniet hom

Wees veilig

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Fri, 01/02/2019 - 08:19

Dit is die 1ste van die maand, 1ste Vrydag van die maand, 1ste naweek van die maand.   So, die maand begin heel goed. laugh  Ek hoop hy bly so goed vir ons almal, dwarsdeur die maand.

Ek is op pad tandarts toe.no   Geniet julle dag.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Fri, 01/02/2019 - 08:25

Goeie môre uit 'n kurkdroë en vrek warm Brackenfell met 'n goeie moontlikheid van reën (en selfs 'n donderstorm of wat) môre.  Hou saam met ons duimvas !

Lekker naweek aan almal !

My trots, ongeag omkrul blare :-

.

.

0
Ermelo
Profile picture for user Mona

Mona

Fri, 01/02/2019 - 08:33

Goeie môre almal, lekker vrydag en ek hoop julle rus lekker die naweek.

Oom Len, ons hou saam duimvas. Hier op die oostelike hoëveld is dit koel en lekker mistig.

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Fri, 01/02/2019 - 08:36

Goeie more al die pragtige mense. oom Len se blomme lyk mooi.

Terug by die huis vandag. Omtrent weer die hele volgende week in Pretoria. Ons organisasie besig om na `n nuwe telefoonstelsel (Skype for Business) te gaan. Exciting Stuff, geniet dit baie. 

Groetnis.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Fri, 01/02/2019 - 08:41

Goeiemoore Mona en Gesie.  Julle moet self 'n awsum dag en naweek hé smiley

Hallo Len! Hello Antie en oom Gerhard en oom Willem Brits en oom Harry en Grote!

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Fri, 01/02/2019 - 08:49

Echo ....

Hehehe, ek hoop nie so nie oom Voorrie,  Ons lyne na  kantore is nou al omtrent almal opgradeer na Metro Ethernet (optic), nice malingie lyne met QoS. Pilot sites klink mooi.

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Fri, 01/02/2019 - 08:53

Voortrekker, moet nie spot nie jong, iets het skeef geloop maar ek het darem verander dat dit nie na 'n echo lyk nielaugh

En hier dog ek oom Voorrie praat van my phonetjies, LOL, wys `n mens: "assumption is the mother of all F-Ups". 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus