Forums
Bulle wen die Sharks, Jaguares wen die die Bulle, Sharks mors met die Leeus, Stormers het vergeet hoe 'n rugby bal lyk. Kom ons kyk wat nou gaan gebeur as al ons spanne oorsee gaan speel, ek glo dat die Sharks nogal vir opwinding kan sorg. Bulle loop kwaai deur onder beserings. Tyd sal wys.
Oom ARIE! , kinders lees ook…
Oom ARIE! , kinders lees ook die forum, oom mag nie van daai eerste keuse praat nie! ![]()
Voorie ja jy is reg hulle…
Voorie ja jy is reg hulle gebruik daai VW enjin om die ruitveers aan te dryf!
Geesie ek praat juis nie oor daai eerste keuse nie!





Ek sien die nuwe Ford…
Ek sien die nuwe Ford Rangers het ook nou 'n VW 2.0 bi-turbo in?