Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Frankryk Springbok rugby Geert -2 hours ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -10 hours ago
Finaal Springbok rugby Geert -10 hours ago
Noordelike spanne Springbok rugby Geert -11 hours ago
Ja Springbok rugby Goeie Hout -12 hours ago
Kort net n bonus punt Springbok rugby Geert -14 hours ago

ONS RUGBY IS HUIDIG SOOS 'N DRONK HOENDER

Profile picture for user janwillem
Submitted by janwillem on
Bulle wen die Sharks, Jaguares wen die die Bulle, Sharks mors met die Leeus, Stormers het vergeet hoe 'n rugby bal lyk. Kom ons kyk wat nou gaan gebeur as al ons spanne oorsee gaan speel, ek glo dat die Sharks nogal vir opwinding kan sorg. Bulle loop kwaai deur onder beserings. Tyd sal wys.
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus