Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
wat is lank vooruit bespreek ??? November 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Vliegkaartjies November 2026 Rona du Plessis -12 hours ago
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -14 hours ago
Frankryk Springbok rugby Geert -1 day ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -1 day ago
Finaal Springbok rugby Geert -1 day ago

ONS RUGBY IS HUIDIG SOOS 'N DRONK HOENDER

Profile picture for user janwillem
Submitted by janwillem on
Bulle wen die Sharks, Jaguares wen die die Bulle, Sharks mors met die Leeus, Stormers het vergeet hoe 'n rugby bal lyk. Kom ons kyk wat nou gaan gebeur as al ons spanne oorsee gaan speel, ek glo dat die Sharks nogal vir opwinding kan sorg. Bulle loop kwaai deur onder beserings. Tyd sal wys.
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus